550 likes | 1.14k Views
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS. SMALL BUSSINESSES. AFTER 10 YEARS OF FREEDOM. HOUSING. AFTER 10 YEARS OF FREEDOM. MENU. LES 1: EENHEID 1 AFRIKAANS. LESSON 1: UNIT 1 ENGLISH. EKONOMIESE EN BESTUURS WETENSKAPPE GRAAD 8 EENHEID 1.
E N D
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS
MENU LES 1: EENHEID 1 AFRIKAANS LESSON 1: UNIT 1 ENGLISH
EKONOMIESE EN BESTUURS WETENSKAPPEGRAAD 8EENHEID 1 Behoeftes en begeertes
Basiese behoeftes KOS – Basiese behoefte - Noodsaaklik om te lewe KLERE- Basiese behoefte - Moet pas by seisoene SKUILING- Basiese behoefte - Hang af van bouer se vaardighede,sosiale status en fondse ONTSPANNING- Behoefte om iets anders te doen as werk –Sport,Stokperdjies ens.
Mense het behoeftes aan: GOEDERE DIENSTE
VERSKILLE TUSSEN BEHOEFTES EN BEGEERTES BEHOEFTES Alles wat noodsaaklik is vir oorlewing BEGEERTES Alles wat ons graag wil hê, maar dis nie noodsaaklik vir oorlewing nie Kom ons speel ‘n speletjie en kyk wat is die verskille tussen mense se behoeftes en begeertes Speletjie
Bevrediging van behoeftes en begeertes MENSE GAAN WERK VERDIEN GELD
EN IN DIE PROSES BEVREDIG HY SY BEHOEFTES NA GOEDERE EN DIENSTE
Aktiwiteit 1 Navorsing Opdrag: Vergelyk die verskille in lewensstandaarde en behoeftes van die verskillende persone. Kyk na: Hoekom verskil hulle vergoeding? Is hulle behoeftes dieselfde? Gee redes: Die verskille in hulle vergoeding
VRAGMOTOR BESTUURDER BANKKLERK DOKTER
Aktiwiteit 2 Projek Mense het deur die eeue nog altyd behoeftes gehad, dink jy dat hierdie behoeftes en begeertes met die tye verander het? Opdrag: Stel voor hoe die afgelope 10 jaar van demokrasie in ons land die behoeftes en begeertes van jou en ook ander mense verander het.. Byvoorbeeld: Verandering in noodsaaklike behoeftes soos kos, klere, skuiling en ontspanning. Verandering op ekonomiese gebied soos entrepeneurskaap, klein besighede en werksgeleenthede. Verandering in behoeftes na behuising
Aktiwiteit 2 Projek Formaat: Gebruik enige vorm of kombinasie van ICT om ‘n voorlegging(in Ms Word), ‘n Plakkaat of ‘n Powerpoint presentation te maak. Hulpmiddels: Rekenaar, Internet, Kleurdrukker en enige ander tegnologie wat jy benodig. Assesering: Onderwyser - Rubrik
ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCESGRADE 8UNIT 1 NEEDS AND WANTS
Basic Needs FOOD – A Basic need and a necessity to live Clothing – Basic Need – Right clothes for right season Shelter - Basic Need –Depends on skills of the builder ans available funds Relaxation – Need to relax away from work. Hobbies, sports arts etc.
Human needs: GOODS SERVICES
ACTIVITY 1 RESEARCH Compare the needs of the three different people. Answer the following questions on each: Are there any differences in their salaries? Why are there differences? Are their needs the same, explain?
Truck driver Bank clerk Doctor
Differences between needs and wants NEEDS Everything neccesary for survival WANTS Anything we want to have, but its not a neccesity Lets play a game to understand the differences between needs and wants! Game
SATISFYING NEEDS AND WANTS People are working To earn money
to satisfy his and his family’s needs and wants
Activities 2 Project “2004 has been the year of celebrating 10 years of democracy and the success stories of transforming South African Society”. INSTRUCTIONS: Use any ICT resources to create a presentation to show how the needs and wants of South Africans have changed during the 10 years of freedom and democracy. You must show how it was before 1994 and how democracy changed it all. You can use the following ideas: Changes in basic needs such as food, clothing, shelter and relaxation and the reasons why it changed. How the opportunities for people to provide in the needs of their families has changed, for example the developments in small business and in entrepreneurial activities.
Activity 2 Project Format of presentation: PowerPoint Poster Printed and illustrated by photograph’s Resources: Computers, printers Internet Digital photo’s and video Scanner Any other form of ICT Assessment: Who? Teacher How? Rubric
Needs and wants Let’s play X’s and O’s
1 2 3 Scoreboard X 4 5 6 O 7 8 9 Click here if X Wins Click here if O Wins
1 NEED OR WANT?
1 NEED OF TRANSPORT Home
2 NEED OR WANT?
2 WANT Home
3 NEED OR WANT?
3 WANT Home
4 NEED OR WANT?
4 NEED Home
5 NEED OR WANT?
5 NEED Home
6 NEED OR WANT ?
6 NEED Home
7 NEED OR WANT?
7 NEED Home
8 NEED OR WANT?
8 NEED Home
9 NEED OR WANT?
9 WANT Home
X X X X X X X X X X X X CONGRATULATIONS BACK
O O O O O O O O O O O O CONGRATULATIONS BACK