480 likes | 679 Views
Kerkspieël. Wat is Kerkspieël?. Gemeente vraelys Attender survey. Lidmate Aanbidding Leierskap?. Wat gebeur in gemeentes?. Wat gebeur in gemeentes?. Roeping Verbindings (bo, binne, buite, vorentoe). 1. Waar gaan die lidmate heen?. Algemene situasie is stabiel
E N D
Gemeente vraelys • Attender survey
Lidmate Aanbidding Leierskap? Wat gebeur in gemeentes?
Wat gebeur in gemeentes? • Roeping • Verbindings (bo, binne, buite, vorentoe)
Algemene situasie is stabiel • Watter verskuiwings vind plaas?
Emigrasie: SAIRR 1 miljoen blankes verlaat SA tussen 1995 en 2005 • Belydend 77%, doop 23% • 22% lidmate ouer as 60 jaar • 55% van die lidmate woon in stedelike gemeentes • Denominasionele migrasie weglaatbaar • Gemeentelike migrasie styg tot 14%, verdubbel in 6 jaar
Oggenddiens sluit kinderdiens in. 65% van die gemeentes het ‘n kinderdiens, bywoning 5% • Aandiens het effens verbeter • Erediensbywoning en gemeentegrense?
U mag van verskillende style van musiek hou, maar wat verkies u in die erediens? (Merk nie meer as 3 moontlikhede nie) 50% Kerkmusiek uit die gereformeerde tradisie 65% Klassieke musiek en korale (soos Liedboek) 24% Eietydse musiek 5% Mediatiewe musiek (Taize, Iona) 4% Musiek vanuit ʼn verskeidenheid van kulture 4% Rock musiek 46% Gospel musiek 1% Afrika musiek 16% Musiek op kinders toegespits 0% Geen musiek of liedere 0% Weet nie
Met watter van die volgende geloofbenaderings identifiseer u? (Merk nie meer as 2 moontlikhede nie) 34% Evangelies 63% Gereformeerd 11% Charismaties 1% Fundamentalisties 23% Tradisioneel 14% Gematig 2% Liberaal
Hoe gereeld beleef u iets van die volgende tydens eredienste in dié gemeente? (Merk net een per ry)
Kerkraad? • 85% enkele kerkraad bestaande uit ouderlinge en diakens • Wie is die voorsitter?
Moedig die gemeente en sy leierskap u aan om u gawes en vaardighede te ontdek en te gebruik? 49% Ja tot ʼn groot mate 36% Ja, soms 6% Nee glad nie 9% Ek weet nie Bemagtiging van lidmate?
Wat is die belangrikste doelwitte waarop die kerkraad ooreengekom het? 38% (2004 – 34%) geen, onbekend Gewig uit 100: • Versorging, omgee – 20 • Erediensgroei – 19 • Opbou – 18 • Uitreik, sending - 18
Hoe funksioneer die gemeente in terme van uitreik? Merk die punt op die skaal wat die naaste aan die stelling is waarmee u saamstem.
Waar kom nuwe lidmate vandaan? • Hoeveel lidmate het gedurende 2005 lidmaat van hierdie gemeente geword wat voorheen nie lidmaat van enige ander gemeente of denominasie was nie? 8500 • Het u gemeente ‘n progam of aksie wat na nie-lidmate uitreik? 39% • Hoeveel van die kinders in die belydenisklas is nie lidmate van die gemeente nie? 1900
Waar kom nuwe lidmate vandaan? • Is u bereid om ‘n vriend of familielid na ‘n erediens in hierdie gemeente uit te nooi? • 53% Ja, ek het dit al die afgelope 12 maande gedoen (46%) • 40% Ja, maar ek het dit nie die afgelope 12 maande gedoen nie (33%)
Gemeente se betrokkenheid by die gemeenskap • Ontwikkelingsprojekte – 74% • MIV/Vigs strategie – 10% • Armoede en werkskepping – 26%
5. Verbindings • Bo • Binne • Buite • Vorentoe
Nadink? • Bo: privaat • Binne: geografies, verbruiker • Buite: afwesig op die markplein • Vorentoe: watter droom, eendag?