370 likes | 511 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. Addisionele hulpmiddels en volledige preek- en PowerPoint is beskikbaar by www.nous.org.za. God versamel ons en ons is bly. Markus 7:24-37. Teks. Markus 7:24-37. God versamel ons en ons is bly. Ons fokus op God.
E N D
Addisionele hulpmiddels en volledige preek- en PowerPoint is beskikbaar by www.nous.org.za
God versamel ons en ons is bly Markus 7:24-37 Teks
God versamel ons en ons is bly Ons fokus op God
You need to be careful if you don’t know where you’re going because you might not get there • Ninety percent of the game is half mental • Nobody goes there anymore; it’s too crowded. • Always go to other people’s funerals; otherwise they won’t go to yours. • Cut my pizza into four pieces instead of eight. I can’t eat eight pieces. • It ain’t over ‘til it’s over.
God versamel ons en ons is bly Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
Markus 7:24-37 - Om met almal brood te breek -
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
“No matter how much Barney ‘bugs’ us as adults, we must admit that in achieving the goal of reaching and riveting little children with his messages and ideas, Barney has DONE WELL.”
Die Barney-beginsel Om GOED TE DOEN in enige taak, moet ons bewus wees van én sensitief wees vir die behoeftes van daardie persone wat ons wil bereik en betrek
“Unless there is within us that which is above us, we shall soon yield to that which is around us”
“I’ve been looking for her ever since I made it difficult for her to believe that God, whom she hadn’t seen, loved her, when the priest, whom she had seen, did not.”
Hoe weet mens ons gemeente doen goed met ons kinder- en jeugbediening?
“Wil jy graag hê dat die gemeente nog teen 2025 moet bestaan - bruis met lewe?”
“Jy hoef nie dieselfde te dink om dieselfde lief te hê nie.”
“What matters is that all your church does, is done for Christ’s sake and is ‘DONE WELL’.”
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za
’n Slide waarmee jy absoluut niks kan maak nie – maar ons hoop dit laat jou so effe glimlag!
Volgende week: Mark 8:27-38