400 likes | 603 Views
Barmhartigheid. Hoekom? Wat? Waar?. Hoekom?. Persoonlike storie. - Faith Kuta. Twyfel. Jesaja 58:10.
E N D
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?
Persoonlike storie - Faith Kuta
Jesaja 58:10 “...as jy jou wy aan dié wat honger het, as jy voorsien in die behoeftes van dié wat in nood is, sal die lig vir jou skyn wanneer dit donker is, sal wat vir jou nag is, word soos die helder middag.”
“The kingdom is the renewal of the whole world through the entrance of supernatural forces. As things are brought back under Christ’s rule and authority, they are restored to health, beauty, and freedom”. - Tim Keller
“Ons Glo dat God ... op ’n besondere wyse (by uitnemendheid) die God van die noodlydende, die arme en die veronregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin na te volg...”
“Binne die Afrika konteks is verhoudings belangriker as die waarheid.” -Jurgens Hendriks
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?
“Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word. Geseënd is dié wat barmhartig is, want aanhulle salbarmhartigheidbewys word.”
“Geseënd is die wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.”
Lewende Bybel vertaling: “’n brandende begeerte om te doen wat God wil hê.”
Wat is God se geregtigheid? Shalom Herstel van verhoudings Billikheid Vrede Alles in die regte plek
“Geseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.”
Vrygewigheid Genade Ontferming Vergewing Omgee
“Geregtigheid moet die eintlike doel van barmhartigheid wees”
Moldova For a poor person. Everything is terrible – illness, humiliation, shame. We are cripples; we are afraid of everything; we depend on everyone. No one needs us. We are like garbage that everyone wants to get rid of.
Guinea-Bissau When I don’t have any (food to bring my family), I borrow, mainly from neighbors and friends. I feel ashamed standing before my children when I have nothing to help feed the family. I’m not well when I’m unemployed. It’s terrible.
Latvia During the past two years we have not celebrated any holidays with others. We cannot afford to invite anyone to our house and we feel uncomfortable visiting others without bringing a present.
Latvia The lack of contact leaves one depressed, creates a constant feeling of unhappiness, and a sense of low self-esteem.
Cameroon (The poor have) a feeling of powerlessness and an inability to make themselves heard.
“Poverty is the result of relationships that do not work, that are not just, that are not for life, that are not harmonious or enjoyable. Poverty is the absence of shalom in all its meanings”.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?