1 / 26

2 Korinti ë rs 5:16-21

2 Korinti ë rs 5:16-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.

yaholo
Download Presentation

2 Korinti ë rs 5:16-21

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 2 Korintiërs 5:16-21

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. 1. Ons is nie net nuut nie, ons is beter!

  6. 2. Die inisiatief om te versoen, het van God gekom

  7. 3. Ons is ambassadeurs vir Christus

  8. Vrygespreek en vrygekoop !

  9. Vergewe en versoen ! Dis soos ’nregter wat jou vryspreek en jou dan nooi om by hom te kom woon!

  10. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  12. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  13. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  14. Nou, met God se hulp, kan ek myself word Søren Kierkegaard

  15. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  16. Die mens is die hemel se Meesterstuk Francis Quarles

  17. God se getuigskrif van jou

  18. Die nuwe mens begin by jou (weer) geboorte

  19. Die geboorte is onmiddellik, maar om ’nnuwe mens te word, neem lewenslank !

More Related