180 likes | 330 Views
Algehele Veranderinge - Produkname. Beat 3 ♥ Pace 1 ♥ ( BonusPlus ) Pace 2 ♥ (Millennium Comprehensive & Gold) Pace 3 ♥ ( TopCare ). Millennium Comprehensive en Goud word Pace2. Rasionaal – deur RMS opdrag gegee om opsies te verminder Twee opsies het nie lede getrek nie
E N D
Algehele Veranderinge - Produkname • Beat 3♥ • Pace 1♥ (BonusPlus) • Pace 2♥ (Millennium Comprehensive & Gold) • Pace 3♥ (TopCare)
Millennium Comprehensive en Goudword Pace2 • Rasionaal – deur RMS opdrag gegee om opsies te verminder • Twee opsies het nie lede getrek nie • Millennium Comprehensive – verliesgewende opsie • Nuwe struktuur is Bestmed se onderskeidende kenmerk in die mark • Gestruktureer as Bonus Plus (Pace1) met meer risiko en meer gesofistikeerde eindgebruikersvoordele
Dag-tot-dag Voordeel Dag-tot-dagvoordeel Chroniese-siektevoordeel Hospitaalvoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele R1 000 Bybetaling : Endoskopiese Ondersoeke Uitsluitings : Gewrigvervangings (slegs betaal in die geval van VMV) Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking Hospitaalvoordeel ♥ Beat3
♥ Beat3
Voordeleveranderinge • Die limiet vir die behandeling van chemiese en middelmisbruik is verhoog • Die voordeel vir maksillofasiale chirurgie is verhoog • Die prostesevoordeel is verhoog per gesin per jaar en alle interne en eksterne prosteselimiete is ook verhoog • ‘n Nuwe wondversorgingsvoordeel is bekendgestel: tot R2 000 per gesin per jaar • Die voordeel vir alternatiewe vir hospitalisasie is verhoog • Mondelinge voorbehoedmiddels is verander na “Voorbehoedmiddels”. Dit sluit nou die Mirena-toestel in, wat betaalbaar is tot die limieet van R1200 per gesin per jaar • In die voorkomingsvoordeel is PAP-smere beskikbaar vir alle ouderdomme • In die Voorkomende Tandheelkunde-voordeel word handskoene en steriele toerusting ingesluit • Die spaargeldvoordeel is verhoog vanaf 15% tot 17% om voorsiening te maak vir meer dag-tot-dag voordele op hierdie opsie
Dag-tot-dagvoordeel Chroniese-siektevoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele Geen Bybetalings Uitsluitings : Gewringsvervangings (slegs betaal in geval van VMV) Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking Hospitaalvoordeel ♥ Pace1
♥ Pace1
Voordeleveranderinge • Die limiet vir die behandeling van chemiese en middelmisbruik is verhoog • Die voordeel vir maksillofasiale chirurgie is verhoog • Die prostesevoordeel is verhoog per gesin per jaar en alle interne en eksterne prosteselimiete is ook verhoog • ‘n Nuwe wondversorgingsvoordeel is bekendgestel: tot R2 000 per gesin per jaar • Die voordeel vir alternatiewe vir hospitalisasie is verhoog • Mondelinge voorbehoedmiddels is verander na “Voorbehoedmiddels”. Dit sluit nou die Mirena-toestel in, wat betaalbaar is tot die limiet van R1200 per gesin per jaar • In die voorkomingsvoordeel is PAP-smere beskikbaar vir alle ouderdomme • In die Voorkomende Tandheelkunde-voordeel word handskoene en steriele toerusting ingesluit • Die bekendstelling van aanvullende voordele wat fisioterapie, biokinetika en sielkundige voordele insluit beperk tot L = R4 300 L1+ = R6 400 • Verbeterde algehele dag-tot-dag limiet vir ‘n gesin en ‘n enkelpersoon met aangepaste sublimiete (R7 000 en R14 000)
Dag-tot-dagvoordeel Chroniese-siektevoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele Geen Bybetalings Hospitaalvoordeel Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking ♥ Pace2
♥ Pace2
Dag-tot-dag voordeel Chroniese-siektevoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele Geen Bybetalings Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking Hospitaalvoordeel ♥ Pace3
♥ Pace3
Voordeleveranderinge • Die limiet vir die behandeling van chemiese en middelmisbruik is verhoog • Die voordeel vir maksillofasiale chirurgie is verhoog • Die prostesevoordeel is verhoog per gesin per jaar en alle interne en eksterne prosteselimiete is ook verhoog • ‘n Nuwe wondversorgingsvoordeel is bekendgestel: tot R2 000 per gesin per jaar • Die voordeel vir alternatiewe vir hospitalisasie is verhoog • Mondelinge voorbehoedmiddels is verander na “Voorbehoedmiddels”. Dit sluit nou die Mirena-toestel in, wat betaalbaar is tot die limiet van R1200 per gesin per jaar • In die voorkomingsvoordeel is PAP-smere beskikbaar vir alle ouderdomme • In die Voorkomende Tandheelkunde-voordeel word handskoene en steriele toerusting ingesluit • ‘n Verbeterde gehoortoestel-voordeel • Inkomstekategorieë op Pace3 is hersien