90 likes | 376 Views
Nagmaal. Rede waarom ons Jesus nodig het Onderwerp/verneder (:7 & 10) Bewoon/bewerk ( Gn 2: 15) en gee name ( Gn 2: 19) Mens wil self soos God wees (nie onderdanig) Gn 3:6 Kaal voor God! Jesus sterf om verhouding tussen God en mens te herstel!. 2. Nagmaal en Christen-word
E N D
Rede waarom ons Jesus nodig het • Onderwerp/verneder (:7 & 10) • Bewoon/bewerk (Gn 2: 15) en gee name (Gn 2: 19) • Mens wil self soos God wees (nie onderdanig) Gn 3:6 • Kaal voor God! • Jesus sterf om verhouding tussen God en mens te herstel!
2. Nagmaal en Christen-word • Kos word deel van jou wese • So ook brood en wyn van nagmaal • Sodat Jesus as’t ware in my leef! • Hy in my oortuig my van die ewige lewe! ”Ou” nagmaalsganger of ”jong/nuwe” nagmaalsganger?
Ons in Christus! • Jesus bepaal my lewe • Jakobus: Mense beweer Jesus is in hulle, maar hulle leef nie in Jesus nie • Geloof sonder dade is dood! • Ware herstel breek die opstand van Eden – weer onderdanig • Baklei vanweë ”eie begeertes” – Hedoné – stry met God bo alles liefhê
Nagmaalsvraag: • Is jy lief vir God bo alles? • God soek jou gees (:5) • Deelname aan nagmaal: Begeerte om so te leef! • Dan nooi God jou...
Tog gebeur dit nie altyd nie! (:7) • Die duiwel is op loer! • Opdrag: Staan hom teë! • Satan laat jou geleenthede vir jou swakhede raaksien! • Jaloesie en bid selfs so selfsugtig! (:3) • Hosea & Gomer • Nagmaalsvraag: • Wat is JOU swakheid? Jou hedoné?
Nie net negatief (weerstaan) maar ook positief (Nader...) (:8) • ”Tomovenearertoareferencepoint” • God is die vaste punt van die Christen se lewe! • Hy bepaal jou lewens- en wêreldbeskouing • Ou-Testamentiese priester by altaar • ”...dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef...” . (1 Tm 2:8).