260 likes | 659 Views
Handelinge 2:1-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die Heilige Gees maak die mens wakker om vir Jesus te lief te hê en Hom te volg. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Σας αγαπώ.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Die Heilige Gees maak die mens wakker om vir Jesus te lief te hê en Hom te volg
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Handelinge 2:1-21 Die koms van die Gees
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Die enigste hoop of anders wanhoop lê in die keuse van brandstapel of brandstapel om verlos te word van vuur deur vuur TS Elliot
Die organisasie • Die genot • Die kombuis
“As ek in Jesus Christus moet glo, moet Sy volgelinge meer gered lyk!” George Bernard Shaw
Die Heilige Gees wil ons met vuur vul, nie SODAT ons kan hemel toe gaan nie, maar OMDAT ons hemel toe gaan
“As iemand My liefhet, sal hy My woorde ter harte neem, my Vader sal hom liefhê en ons sal na Hom toe kom en by hom woon.” Jesus in Johannes 14
Jesus voel tuis in jou wanneer jy toelaat dat die Gees jou aan die brand steek!
Want ons lewe miskien 700000 uur En ek wil elke uur vuur ek wil vuur, lewenslank vuur Stef Bos
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Moed om mens te wees Elna Mouton e.a. 10 Bybelstudies oor ’n ongewone gesin – Marta, Maria en Lasarus Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R59.95