1 / 8

JAKOBUS, DIE HERE SE BROER

JAKOBUS, DIE HERE SE BROER. Les 1 vir 4 October 2014. DIE OUTEUR VAN DIE BRIEF VAN JAKOBUS. “ Jakobus , ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus … ” ( Jakobus 1:1). Daar is vier persone wat Jakobus genoem word in die Nuwe Testament :.

Download Presentation

JAKOBUS, DIE HERE SE BROER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. JAKOBUS, DIE HERE SE BROER Les 1 vir 4 October 2014

  2. DIE OUTEUR VAN DIE BRIEF VAN JAKOBUS “Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus…” (Jakobus 1:1) Daar is vierpersonewatJakobusgenoem word in die Nuwe Testament: • Jakobus, die seun van Sebedéüs. Markus3:17. • Hy was een van die twaalfapostels. Hy is onthoof in 44 nC. (Hand 12: 2). Hy het tevroeggesterf om die skrywer van hierdie brief tewees. • Jakobus, die seun van Alféüs. Markus 3:18. • Hy was een van die twaalfapostels. Hy was bekend as " die kleine" (Mark 15:40; Matt 27:56). Daar is niksvan homgedokumenteernaPinkster nie. • Jakobus, die vader van Judas Thaddéüs. Lukas 6:16. • Daar is geenbewysdathy'n gelowigewas nie. • Jakobus, Jesus se ouerbroer. Markus 6:3. • Hyhet aanvankliknie in Jesus geglonie(Joh 7: 5), maar word 'n pilaar in die kerk van Jerusalem (Gal 2: 9). Hyskryfhierdie brief.

  3. JAKOBUS, JESUS SE BROER “Want ooksybroers het nie in Homgeglonie.” (John 7:5)

  4. “WattersteunsouChristusniegevind het in Syaardsefamiliebetrekkingsas hulle in Homsougeglo het as die Een van die hemelgestuur, en as hullesaam met Homsougewerk het om Gods wiltedoennie! Hulleongeloof het 'n skaduweegewerpoor die aardselewe van Christus. Dit was deel van daardie bitter beker van droefheidwatHyvironsmoes drink… Hullehet Homdikwels in grootdroefheidgesien, maar pleks van Homtetroos, het hulle gees enhullewoorde net Sy hart verwond. Sygevoeligenatuur is gemartel, Symotiewe is nieverstaan, enSywerkniebegrypnie… Diegenewatgeroep is om vir die ontwil van Christustely, watmisverstaanengewantrou word selfs in hulleeie huis, kanvertroostingvind in die gedagtedat Jesus net so moesly.” E.G.W. (The Desire of Ages, cp. 33, pg. 325-327)

  5. DIE GEADRESSEERDES VAN DIE BRIEF “Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus, aan die twaalfstammewat in die verstrooiing is: Groete.” (Jakobus 1:1) “Jakobusidentifiseerhomselfensybeoogdelesersduidelik as Jode. Hyverwysbyvoorbeeldna Abraham as "onsvader" (hf. 2:21) en die “vergadering [letterlik, “sinagoge” ]” (vers 2)., Die gewoneJoodseplekvirgodsdienstigevergadering (sien vol. V, pp. 56, 57). Maar die skryweren die lesersaanwie die brief oorspronklikgerig is, was ookChristene, watonsduidelikkanafleiuitsyherhaaldeverwysingsna Jesus Christus as “Heer” (sienhfs 1:1, 7, 12, 2:1, 5:7, 11). So, in die skryweaan die verspreide “twaalfstamme” in die buiteland, spreekJakobus die JoodseChristeneaanwat die hele Romeinsewêreldvolwoon (vgl 1 Petrus 1: 1)“ (SDA Bible Commentary, oorJak 1:1)”

  6. DIE BOODSKAP IN DIE BRIEF: GELOOF EN WERKE “Sienjulledannoudat die mensgeregverdig word uit die werkeenniealleenuit die geloofnie?.” (James 2:24) Martin Luther het verkeerdelikgedinkdatJakobusreddingdeurwerke leer. Hy het gesêdat “Jakobus ‘n perfektestrooi-brief is”, siende “datditniks van ‘n evangelieseaardbevatnie”(Duitsevertaling van die Nuwe Testament, voorwoord tot die boek van Jakobus, 1522) Ander hervormers (soos die Wesley-broers) het later die idee van die belangrikheid van heiligheid in die Christelikelewebeklemtoon. Hulle bring weer die oorspronklikeboodskap van die boek van Jakobusterug. Jakobus het geskryfoor hoe onskanleef as Christene, nie hoe onsditkan word nie. Hyverduidelikwatditbeteken om 'n ware gelowigeteweesennoemdatonsaltydmoetdoenwatonssê.

  7. DIE BOODSKAP IN DIE BRIEF: DIE EVANGELIE VAN JESUS “Maar laat die broederwatgering is, roem in syhoogheid.” (Jakobus 1:9) • Jakobusgloaanvankliknie in Jesus nie. Nietemin, alleswathy in sykinderjareenjeuggehoor het spreekdiep tot sy hart. Miskieneen van die grootstelessewatJakobusby Jesus geleer het, was “want Ek is sagmoedigennederig van hart” (Matt 11:29). Hynoemhomself'n “diensknegvan God en die Here Jesus Christus” enbeklemtoonnederigheid in sy brief.

  8. DIE BODSKAP IN DIE BRIEF: DIE EVANGELIE VAN JESUS 'n Paarleringe van Jesus word verduidelik in Jakobus se brief.

More Related