1 / 37

Die Gees van die Here is op My

Die Gees van die Here is op My. Lukas 4:14-30. Lied 444 - koor. Kom kyk ! Kom kyk ! Kyk , alles word nuut ! Die Gees werk in my; die Gees werk ook in jou. Kom kyk ! Kom kyk ! Kyk , alles word nuut ! Sy woorde is waar - jy kan op Hom vertrou. Lied 444 – gemeente – sit.

weylin
Download Presentation

Die Gees van die Here is op My

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Gees van die Here is op My Lukas 4:14-30

  2. Lied 444 - koor Komkyk! Komkyk! Kyk, alles word nuut! Die Gees werk in my; die Gees werk ook in jou. Komkyk! Komkyk! Kyk, alles word nuut! Sywoorde is waar - jy kan op Hom vertrou.

  3. Lied 444 – gemeente – sit Komkyk! Komkyk! Kyk, alles word nuut! Die Gees werk in my; die Gees werk ook in jou. Komkyk! Komkyk! Kyk, alles word nuut! Sywoorde is waar - jy kan op Hom vertrou.

  4. Psalm 84:1 – staan Hoe lief het ek u woning, Heer. Ek wil U in u tempel eer. Ek smag na U met sterk verlange. Met daardie mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet en U daar prys met lofgesange. Eksal my lof met jubeling aan U wat waarlik lewe, bring.

  5. Psalm 84:2 Ek prys U daar met hart en vlees waar selfs die mossie tuis mag wees by u altare hoog verhewe. Die swaeltjie is daar ewe tuis; ’n woning is vir my u huis waar ek bestendig met U lewe. Met al die mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet.

  6. Lied 442:1 – gemeente – sit Gees van God wat in my woon, breek die Woord vir my. Gees van God wat in my woon, kom en heilig my. Troos my, sterk my, leer my, lei my. Gees van God, komheilig my - breek die Woord vir my.

  7. Lied 442:2 (Eng.) – koor Spirit of the living God, fall afresh on me; Spirit of the living God, fall afresh on me. Melt me, mold me, fill me, use me. Spirit of the living God, fall afresh on me.

  8. Lied 442:2 – koor Gees van God wat lewend maak, vul my meer en meer. Gees van God wat lewend maak, vorm my tot u eer. Troos my, sterk my, leer my, lei my. Gees van God, vul my al meer - vorm my tot u eer.

  9. Lied 442:4 (Eng.) – gemeente Spirit of the living God, move among us all; make us one in heart and mind, make us one in love: humble, caring, selfless, sharing. Spirit of the living God, fill our lives with love.

  10. Lied 440:1 Die Here salf ons met sy Gees tot diens en heiligheid - tot koning, priester en profeet, tot ware Christen-wees.

  11. Lied 440:2 Die Gees van God bly wonderbaar voortdurend inspireer - dat ons met Hom en met mekaar in liefde kan verkeer.

  12. Lied 440:3 Die Heil’ge Gees gee uit die skat, deur Christus self verdien - sy liefde, blydskap, vrede, guns kom Hy aan ons voorsien.

  13. Lied 440:4 Wie hul laat lei deur God se Gees, leer iets van Christen-wees - Hy leer ons bid, getuig en dien en liefhê sonder vrees.

  14. Kindertyd

  15. Lukas 4:14-30 14Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei. 15Hy het die mense in die sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat. 16Hy het ook in Nasaret gekom, waar Hy grootgeword het, en soos sy gewoonte was, het Hy op die sabbatdag na die sinagoge toe gegaan. Toe Hy opstaan om uit die Skrif voor te lees, 17is die boek van die profeet Jesaja vir Hom aangegee, en Hy het dit oopgemaak en die plek gekry waar geskrywe staan:

  16. 18“Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf hetom die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur: om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur, 19om die genadejaar van die Here aan te kondig.” 20Nadat Hy die boek toegemaak en aan die amptenaar teruggegee het, het Hy gaan sit. Die oë van almal in die sinagoge was op Hom gerig. 21Toe begin Hy hulle toespreek: “Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul.

  17. 22Almal het hulle instemming met Hom betuig en was verwonderd oor die aangename woorde uit sy mond. En hulle sê: “Is hy dan nie die seun van Josef nie?” 23Toe sê Jesus vir hulle: “Julle sal seker die spreekwoord aan My wil voorhou: ‘Geneesheer, genees jouself’ en vir My sê: ‘Ons het gehoor wat alles in Kapernaum gebeur het. Doen nou dieselfde dinge ook hier waar jy grootgeword het.’

  18. 24Maar dit verseker Ek julle,” sê Hy verder, “geen profeet word in die plek waar hy grootgeword het, aanvaar nie. 25Ek sê vir julle die waarheid: Daar was baie weduwees in Israel in die tyd van Elia toe die hemel drie jaar en ses maande lank toegesluit was, sodat daar ’n groot hongersnood in die hele land gekom het. 26Tog is Elia nie na een van hulle toe gestuur nie, maar wel na ’n weduwee in Sarfat in die gebied van Sidon. 27En daar was baie melaatses in Israel in die tyd van die profeet Elisa. Tog is nie een van hulle genees nie, maar wel Naäman, die Siriër.”

  19. 28Almal in die sinagoge was woedend toe hulle hierdie dinge hoor. 29Hulle het opgespring, Hom uit die dorp uitgejaag en Hom gebring tot op die rand van die berg waarop hulle dorp gebou was, om Hom van die krans af te gooi. 30Maar Jesus het tussen hulle deur geloop en weggegaan.

  20. Migrasie

  21. Interne-horlosie • Gees van die Here

  22. Hoe het Jesus geweet die Heilige Gees is op Hom? • Jesus is deur die Heilige Gees verwek • Jesus het grootgeword met die Heilige Gees • Jesus is gedoop vir sy bediening met die Heilige Gees • Jesus word in sy bediening begelei deur die Heilige Gees

  23. Hoe weet ons dat die Gees op ons is • Die Gees werk in ons gedagtes • Die Gees werk in ons gebede • Die Gees werk in ons woorde • Die Gees gee vrug in ons lewe

  24. Die Gees moet jou gedrag bepaal

  25. Vonkk 159 – koor Heer, ons dink aan Afrika, land van helder son. Soveel mense wat hier woon, wag op God se Woord – Mense smagtend in hul nood na die God van hoop. Hoor ons smeekgebed, o Heer, Vader wat regeer.

  26. Refrein Bring die liefde van ons Heer na die mense wat hier woon. Seën Afrika! Laat ons saam in vrede woon.

  27. Vonkk 159 (Eng.) Give a thought to Africa! ‘neath the burning sun. There are hosts of weary hearts, waiting to be won. Many lives have passed away; and in many homes There are voices crying now, to the living God.

  28. Refrain Tell the love of Jesus by her hills and waters God bless Africa and her sons and daughters.

  29. Lied 450:1 – staan Vader, Seun, Heil’ge Gees, hoe sal ons u heerlikheid kan verwoord, u lof besing met ’n aardse stem? Eer die Vader, eer die Seun, eer die Gees as God en Heer. Eer ons God as Majesteit, loof Hom tot in ewigheid.

  30. Lied 450 – staan Woord uit Woord, Lig uit Lig, kom as mens op aarde. Bo begrip, bo ons verstand is u grootheid, Heer. Eer die Vader, eer die Seun, eer die Gees as God en Heer. Eerons God as Majesteit, loof Hom tot in ewigheid.

  31. Refrein Eer die Vader, eer die Seun, eer die Gees as God en Heer. Eer ons God as Majesteit, loof Hom tot in ewigheid.

More Related