1 / 23

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 7 Jakob en Esau. Jakob en Esau. Dui op Edom. Esau. Tweeling. Jakob. Dui op Israel. Isak en Rebekka ook kinderloos – gebed vir vervulling van verbondsbelofte. Vyandskap. (Hos 12 : 4). Twee volke / Een dien die ander / Voorspel oorwinnings.

guthrie
Download Presentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau

  2. Jakob en Esau Dui op Edom Esau Tweeling Jakob Dui op Israel Isak en Rebekka ook kinderloos – gebed vir vervulling van verbondsbelofte Vyandskap (Hos 12 : 4) Twee volke / Een dien die ander / Voorspel oorwinnings Dawid: (2 Sam 8 : 14) (1 Kon 11 : 16) (1 Kron 18 : 13) Amasia: (2 kon 14 : 7) (2 Kron 25 : 11,12)

  3. Die oudste dien die jongste Verkiesende genade (Gen 25 : 20 – 34 ; 27) Jakob Esau God het lief God haat Jesus uit geslag (Israel bó Edom geseën) Herodes = Edomiet Kindermoord God red Jesus – Edom verloor

  4. Jakob en Esau (vervolg) “Skelm” (Aanvanklik oneerlik) Jagter Wil eerste wees (Aanvanklik oneerlik) Rebekka se gunsteling Isak se gunsteling Esau Jakob V y a n d s k a p Genadeverbond voortgesit

  5. Waarom doen God dit? Vrymagtige genade (Mal 1: 2,3) (Rom 9 : 13) Esau en Jakob uit een vrou – God kies net een Jakob egter ongedudig – wil self eersgeboortereg bekom Hoe gebeur dit?

  6. Hoe gebeur dit? Eersgeboortereg = 2 x erfporsie + hoof van stam Grootste besitting - VERBONDSBELOFTE Jakob misbruik Esau se honger – Esau verkoop reg vir lensiesop Minag God se seën Maak staat op eie krag DUS: Esau neem ook twee heidense vroue – Toon swak band met God

  7. Isak se seën Isak wil Esau seën God se wil: Oudste dien jongste / verbondsbelofte in jongste voortgesit Wat moes Jakob doen? Wag vir God om op te tree Hoe kry Jakob eersgeboortereg / seën? Bedrog ! Hoe doen Rebekka en Jakob dit? (Gen 27)

  8. Die nasleep Esau soebat by Isak om seën / kan egter nie omgedraai word nie – “Jy sal jou broer dien” Gevolge van Jakob se sonde (Genesis 27: 41 - 46; 29 - 31) Esau wil Jakob doodmaak Rebekka stuur Jakob na Laban in Haran (Jakob sien nooit weer sy ma nie)

  9. Isak ook betrek Hetitiese Uit stam van Ismael! (Genesis 26:34, 35; 28:9; 36:1-3.) Rebekka manipuleer Isak : Noem van Esau se vrouens Moes keer dat Jakob ook fouteer / vrou uit Haran

  10. Geloofsvertroue Herbevestig verbondsbelofte / Beloof beskerming (Gen 28 : 10 – 22 ; 32) Jakob vlug as balling – oornag by Lus Droom (Engele op leer) God verskyn ook Bet – El = “Huis van God” Klip as gedenksteen / Jakob beloof tiende

  11. Jakob ontmoet Ragel Jakob ontmoet veewagters by Paddan-Aram Vra uit na Laban – Ragel daag op Gaan na Laban – werk aanvanklik verniet Ooreenkoms: 7 Jaar vir Ragel Laban bedrieg Jakob – gee Lea “oudste dogter moet eerste trou” Kry ook Lea, maar vir nog 7 jaar se werk (Ook kinders by slavinne Bilha en Silpa)

  12. Jakob wil terug Laban beloof deel van vee-aanteelt Jakob ook oneerlik (vir meer lammers) Laban verander weer ooreenkoms God beveel Jakob om terug te gaan / Glip weg Ragel steel huisgode = waarborg van erfregte Ragel se broers soek dit dus

  13. Jakob se gesin Lea Ruben Simeon Levi Juda Issaskar Sebulon Dina Silpa Gad Aser Ragel Josef Benjamin Bilha Dan Naftali

  14. Laban agtervolg Jakob God verbied Laban om Jakob kwaad aan te doen Laban en Jakob sluit nuwe verbond Kliphoop as gedenkteken (Gen 31 : 45 – 48) Laban teenoor Jakob dui op: Aram teenoor Israel (Aramese doen baie skade aan Israel)

  15. Geloofsbeproewing Teken voor terug in Kanaän – Meganajim (“twee leërs”) Besef: Ontmoeting met Esau vlg: Boodskap: Esau op pad met 400 man! VREES! Stuur geskenke om Esau te paai Stuur almal deur Jabbokrivier – bly agter …..BID om verlossing

  16. Worsteling met Engel Blywende teken van worsteling • Rede vir die worsteling • In geloof • Wapen van berou • Wapen van gebed Wie wen die worsteling? Jakob Watter twee dinge kry Jakob uit die worsteling? • Mank heup • Seën Betekenis?

  17. “Israel” Fokus op eie werk Geloof in God se werk Lewe beheer deur eie oorwegings Soek krag by God Ou naam Jakob Nuwe naam Israel Verandering by Jabbok (Moet oorwin) Worstel met God - sonde sy ondergang Ook nie in worsteling met mense nie Pniël = “Aangesig van God”

  18. Bet-El en Pniël Bet-El God verskyn en seën Pniël God verskyn en seën Jakob lydelik en passief Menslike oorwegings Ontdekking, selfbeskaming en vernedering Keerpunt: Esau nie teenstander, maar God Besef nou eers God se alomteenwoordigheid Leer stry met God se wapens

  19. Jakob en Esau ontmoet Esau omhels en soen Jakob – terug na Seïr Jakob vestig in Sigem – nou self aartsvader

  20. Kontak met goddeloses gevaarlik Dina maak kennis met meisies in omgewing Sigem onteer haar – wil dan trou Gamor Sigem se pa onderhandel met Isak Dina se broers: Almal by Gamor moet besny word Stem in, maar word doodgemaak deur Simeon en Levi – tree op soos bedrieërs

  21. Bet-El God stuur Jakob na Bet-El; Bou altaar God verskyn en hernu belofte Ragel sterf by geboorte van kind – is verbitter Noem kind Ben-Oni = “seun van my smart” Egter daad van ongeloof – Jakob verander naam na Benjamin “Seun van my regterhand”

  22. Isak sterf Mamre By Hebron Sterf op 180 Esau en Jakob begrawe hom

  23. Einde Hoofstuk 7

More Related