1 / 35

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 1 Die SKepping. Voor – Israelitiese geskiedenis. Geskiedenis Drie tydvakke. Voor – Israelitiese Geskiedenis. Geskiedenis- tydvakke. Ontstaan / Vorming Van Volk Israel. Staat Israel / Ryke Juda & Israel. hemel. Wat is dit?. Verste in verlede.

vidal
Download Presentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping

  2. Voor – Israelitiese geskiedenis

  3. Geskiedenis Drie tydvakke Voor – Israelitiese Geskiedenis Geskiedenis- tydvakke Ontstaan / Vorming Van Volk Israel Staat Israel / Ryke Juda & Israel

  4. hemel Wat is dit? Verste in verlede Tyd begin Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping God skep hemel en aarde aan die begin (Kol 1 :15-17)

  5. Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Hemel …. Wolkehemel 1 Kon 18 : 45 Terrein van voëls 1 Kon 14 : 11 Sterrehemel Ps 8 : 4 Woonplek van God 1 Kon 8 : 27

  6. Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Onderskei gewoonlik hemel as …. Lug bokant ons (Wolkehemel) Sterrehemel Woonplek van God (Derde hemel)

  7. Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Eerste Dag - Lig Bevel: “Laat daar lig wees” (NIE lig van God se heerlikheid) 1 Tim 6 : 16 1 Joh 1 : 5 …wat alleen onsterflikheid besit en 'n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie

  8. Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Eerste Dag - Lig Lig oor aarde = toeganklik Lig om God Donker / Lig geskei Opeenvolgend – NAG / DAG God = almagtig: Sy wil = bevel !

  9. Bybel God se wil Skepping se gehoorsaamheid Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Tweede Dag – Skeiding van waters Wêreld woes; water en modder Waters skei van mekaar op bevel NB: Bybel nie wetenskaphandboek

  10. Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Tweede Dag – Skeiding van waters Uitspansel / hemelruim (agtergrond vir son, maan) (Hoor later: Sondvloed) Water vasgepen Aarde

  11. Plante (Saad & Vrugte op God se bevel) Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Derde Dag – Skeiding van waters Plante “Aarde bring dit voort” DUS: Skepping self aangewend, maar steeds wil van God Droë Grond: Aarde Water: See

  12. SON MAAN Donker / Lig gereguleer Tyd: Dae en Nagte Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Vierde Dag – Son en Maan 3 Dae lig en donker…… Geen son ? God se bevel genoeg [Gen 1 : 14]

  13. Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Vyfde Dag – Water- en lugdiere Visse ens Voëls God seën vir eerste maal iets uit skepping Eerste opdrag: “Wees vrugbaar en vermeerder”

  14. Letterlik belangrik Simbolies belangrik 6 = Simbool van mens / beperkings 666 = Simbool van antichris (3x getal van mens. Probeer God Drie-eenheid naboots) Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Sesde Dag – Diere en die mens Sesde Vee, kruipende diere, wilde diere, Adam en Eva

  15. Ware kennis [Kol 3 : 12] Ware geregtigheid [Efes 4 : 24] Ware heiligheid Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Sesde Dag – Diere en die mens Sesde MENS Anders as res van skepping: Dra God se beeld Selfs ná sondeval. Word nooit dier

  16. Adam Man Eva Vrou of ?

  17. INDEKS Die skepping van die mens

  18. Die skepping van die mens God wou nie net een mens maak nie (Genesis 1 : 26 en 2: 18, 21, 23) …. Laat Ons mense maak, maar een egpaar Evolusie (Darwin) (Genesis 2 : 7)

  19. ware kennis / geregtigheid / heiligheid (Kategismus So3) - In ruimer sin redelikheid, persoonlikheid, vermoëns, gawes, ens. - In enger sin (Lev 19 : 2 / Deut 6 : 5 / Matt 5 : 48 , 22 : 37 / Efes 5 :1 / 1 Pet 1 : 15,16) Mens na God se beeld Ruimer en Enger sin (Genesis 1 : 26, 27) … na God se beeld geskape

  20. Beeld van God: KENNIS: Ken God en SY Woord GEREGTIGHEID: Onderskei: God se wil / wil nie Reg teenoor verkeerd Gehoorsaam teenoor ongehoorsaam HEILIGHEID: Net mense saam met God in hiernamaals (Nie diere, plante)

  21. Die aard van die mens: Onsterflik geskape - sterf egter nou ? = Doodstraf weens sondeval “Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer”

  22. Slegs ‘n woord – (plante diere ens daar!) Maak liggaam uit grond Die eerste mens Die mens – anders as res van skepping God blaas asem – lewe – in (nie met diere gedoen)

  23. Twee geslagte: Die doel van die mens (NGB art 12 – 17) Doel? Om God te eer

  24. Adam Eers alleen - geslagtelik Eva Die doel van die mens Man slaap - ribbebeen

  25. Eva Adam Verfynde materiaal Afronding van skepping – mooiste / fynste Verskil in materiaal Roumateriaal

  26. Eva Adam Eerste Huwelik Nie kontrak - skeppingsordinansie Die eerste huwelik

  27. Adam Die eerste huwelik – tot God se eer Man leef soos eerste Gedra teenoor vrou en kinders – Geskape om te regeer, Maar NIE bombasties

  28. Eva Die vrou Toon geskape afronding en fynheid (In huishouding / teenoor man) Nie ontkoppel van Adam

  29. Eva Adam Verskille: Saamgevat Beide beelddraers van God Eerste Manlik Uit grond gemaak Hoof Tweede Vroulik Uit Adam gemaak Hulp

  30. Hoof Watter een deur God ingestel? + = Monogaam + = Bigaam Mens tot net een tipe verbind? + = Matriargaal = Groep Soorte Huwelike God maak EEN man en EEN vrou

  31. Simbool Simbool Man = hoof van huis Vrou = onderdanig Huwelik as simbool God Kerk Verhouding Verbondsverhouding

  32. (Gen 1 : 26) Weerspieël God se beeld en gelykenis (Gen 1 : 26) Heers oor skepping (man én vrou) (Gen 1 : 28) Wees vrugbaar, vermeerder, vul aarde en heers Beperk Verwek meer beelddraers Opdragte 1 2 3

  33. Opdragte - Teenoor mekaar: VROUENS onderdanig Nie slaafs, maar eenheid 4 (Efes 5 : 22+) “Vrouens, wees onderdanig aan julle mans” Soos kerk aan die Here – v 22b

  34. Opdragte - Teenoor mekaar: MANS liefhê (nie wellus) Soos Christus vir Sy gemeente “Julle moet julle eie vroue liefhê” eie

  35. Einde Hoofstuk 1

More Related