1 / 11

LIGGAAM , SIEL en GEES

LIGGAAM , SIEL en GEES. liggaam. Uit die stof van die aarde Gen 2:7. Ewig-lewend – dalk voor sondeval? Gen 2:17, 3:22. Sy lewe is in die bloed Lev 17:11,14. Is 'n skeppingswonder Ps 139:13-15. Woning van die innerlike mens Gen 2:7, Sag 12:1, 1Kor 2:11.

haamid
Download Presentation

LIGGAAM , SIEL en GEES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LIGGAAM, SIEL en GEES

  2. liggaam Uit die stof van die aarde Gen 2:7 Ewig-lewend – dalk voor sondeval? Gen 2:17, 3:22 Sy lewe is in die bloed Lev 17:11,14 Is 'n skeppingswonder Ps 139:13-15 Woning van die innerlike mens Gen 2:7, Sag 12:1, 1Kor 2:11 Woning van die Heilige Gees 1Kor 6:19

  3. Doen werk wat deur God beoordeel sal word 1Kor 3:9-17, 6:20, 2Kor 5:10 Slegs die mens (en Jahshua) het vlees-liggame Die liggaam is altyd betrokke by sonde Gen 3:6, Ps 38:3, Rom 3:20, 7:25, 1Pet 4:1, 2Pet 2:18 Sterflik, ontbind weer na die dood Word onsterflik opgewek1Kor 15:52

  4. siel nephesh(Heb), psuche (Gr) Wese, skepsel wat asemhaal, lewende organisme Adam het 'n lewende (khay) siel geword Net mense (en God) het siele Die siel is in die bloed Lev 17:11,14 Die siel is die setel van gevoel, emosie, liefde, blydskap, wil, begeerte, geestesvermoëns, ens.

  5. Siel en hart is baie dieselfdePs 24:4, 84:2, Matt 22:37 Wanneer die liggaam sterf verlaat die siel dit Gen 35:18, 2Kor 5:8 Tussen die dood en opstanding van die liggaam is die siel in die hemel of hel Luk 16:22 Met die opstanding uit die dood word liggaam en siel herenig Openb 20:4-6, 2Kor 5:6-8, Filip 1:23, 3:21, 1Thess 4:16-17 Die siel is onsterflik, maar kan met die liggaam in die hel wees Matt 10:28, Openb 20:11-15

  6. gees ruach (Heb), pneuma (Gr) Wind, asem, lug, onsigbare krag Van die mens: Word onderskei van die siel 2Thess 5:23, Heb 4:12 Is gewillig terwyl die vlees swak is Matt 26:41, Rom 7 Kan teen God draai Job 15:13

  7. Kan opgewek word Esra 1:5 Is in die mens Job 32:8, Ps 51:10, Sag 12:1, 1Kor 2:11 Kan beswyk Ps 134:7 Kan betroubaar weesSpr 11:13 Kan verstomp Eseg 21:7 Kan vernuwe wordEseg 18:31 Kan slaap Rom 11:8, Ef 5:14

  8. Gees en hart is baie dieselfde Deut 2:30, Rom 20:29, Ps 34:9, 1Pet 3:4 Kan teenwoordig wees sonder die liggaam 1Kor :3-4 Wanneer die liggaam sterf verlaat die gees dit Pred 12:7, Jak 2:26 1Pet 3:19 Die mens se gees het persoonlikheid en menslike eienskappe

  9. Ander wesens: Hemelse wesens is geesteswesens Geesteswesens het liggame en persoonlikhede

  10. Jahshua het in die vlees gekom Slegs sy liggaam is gedood en opgewek Hand 2:27, Rom 7:4, Ef 2:15, Kol 1:22, Heb 10:20

  11. finale dood 2e koms oordeel Liggaam L D L L finale 2e koms oordeel Siel L L L finale 2e koms ? oordeel Gees D L L L

More Related