1 / 12

DIE HEILIGE GEES

DIE HEILIGE GEES. Ons weet:-. Die Heilige Gees Kom van Vader en Jahshua. Hy is die ‘derde persoon’ van ons drie-enige God. Hy het saam met Vader gewerk in die OT. Hy het Jahshua in Maria verwek. Hy is oor 120 mense uitgestort tydens die eerste pinksterfees na sy opstanding.

louisa
Download Presentation

DIE HEILIGE GEES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE HEILIGE GEES

  2. Ons weet:- Die Heilige Gees Kom van Vader en Jahshua Hy is die ‘derde persoon’ van ons drie-enige God Hy het saam met Vader gewerk in die OT Hy het Jahshua in Maria verwek Hy is oor 120 mense uitgestort tydens die eerste pinksterfees na sy opstanding Hy het deur die apostels gewerk

  3. H e i l i g e G e e s Het die Heilige Gees ‘n eienaam? Hebreeus ko'-desh roo'-akh heilig, toegewy asem, wind ens. hag'-ee-os pnyoo'-mah Grieks heilig, suiwer, rein, toegewy lug, wind, asem, gees, siel

  4. Werk die Heilige Gees vandag nog in sy skepping? Psa 33:6 Deur die Woord van Jahweh is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër Psa 104:30 U stuur u Gees uit, hulle word geskape; en U maak die gelaat van die aarde nuut

  5. Die Heilige Gees werk deur ons Joh 7:37-39 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jahshua gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jahshua nog nie verheerlik was nie Jes 44:3-4 (58:11, Joël 3:18) Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge

  6. Eseg 36:24-27 En Ek sal julle uit die nasies gaan haal en julle uit al die lande bymekaar laat kom, en Ek sal julle in jul land bring. Dan sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van al jul onreinhede en van al jul drekgode sal Ek julle reinig. En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ‘n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen Handelinge 2:5-6, 37-47

  7. Jahshua doop ons met die Heilige Gees Matt 3:11 Hy sal julle doop met die Heilige Gees .... Joh 20:22 toe blaas Hy op hulle en sê: ontvang .. Hand 2:1-4, 33

  8. Die Heilige Gees doop ons in Jahshua Rom 6:3-6, Kol 2:12 .. ons is in sy dood gedoop en is nou saam met Hom in ‘n nuwe lewe ... Rom 12:13 .. ons is deur een Gees gedoop tot een liggaam ... Tit 3:5 .. Hy het ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees

  9. Die Heilige Gees bewoon ons 1Kor 3:16, 2Kor 6:16 Julle is ‘n tempel van God en die Gees van God woon in julle! Rom 6:13 Stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God

  10. maar .... hoe weet ek of Hy in my woon? Kyk of daar vrugte is: Gal 5:22Die vrug van die Gees is liefde blydskap vrede lankmoedigheid vriendelikheid goedheid getrouheid sagmoedigheid selfbeheersing

  11. Die Heilige Gees werk deur ons profesie kennis wysheid onderskeiding van geeste gesondmaking tale geloof uitleg van tale kragte 1Kor 12

  12. Die Heilige Gees bewaar ons vir Jahshua 2Kor 1:22, 5:5, Ef 1:14 God het ons in Jahshua bevestig en verseël en die Gees as onderpand in ons harte gegee

More Related