1 / 66

NOORD-GAUTENG STOEI

NOORD-GAUTENG STOEI. HALFJAARBERAAD 2014 BEAMPTE-ONDERSOEK Ben Cilliers. NOORD-GAUTENG STOEI. BEAMPTE-ONDERSOEK INHOUD VAN VOORLEGGING. BEAMPTE-ONDERSOEK AGTERGROND.

hovan
Download Presentation

NOORD-GAUTENG STOEI

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 BEAMPTE-ONDERSOEK Ben Cilliers

  2. NOORD-GAUTENG STOEI

  3. BEAMPTE-ONDERSOEK INHOUD VAN VOORLEGGING

  4. BEAMPTE-ONDERSOEK AGTERGROND • Daar word landswyd probleme ondervind met die aanbieding van stoei-toernooie en kampioenskappe as gevolg van ‘n tekort aan beamptes om op die dag op te tree.  Die tekort veroorsaak knelpunte wat toernooie langsaam laat verloop, soms ook op minder matte as wat beoog word en ook soms word minder ervare beamptes in rolle gebruik waarvoor hulle nog nie gereed is nie. Ons verloor ook ervare mense vir verskeie redes en ondervind min sukses om nuwe beamptes betrokke te kry. • Daar is verskeie redes waarom die situasie voorkom en daar sal ook verskillende oplossings hiervoor verkry moet word. Die Noord-Gauteng Stoei Uitvoerende Bestuur (NGS UB) het my gevra om onafhanklike navorsing hieroor te doen. Ek glo om die beste verteenwoordigende opinie en insette te verkry, is om ‘n navorsings-projek waar statistiese ontleding van die groep se opinie asook moontlike oplossings te verkry van so groot as moontlike steekproef van die stoei-populasie. NGS is bekend daarvoor om pro-aktiewe en innoverende oplossings te bied en dit is my voorreg om hierby betrokke te wees. • Hierdie verslag verteenwoordig die inligting wat ingesamel is uit ‘n verskeidenheid onderhoude asook ‘n navorsings-vraestel wat versprei is na nagenoeg 505 beamptes, ouers en stoeiers in die Noord-Gauteng stoei-gemeenskap, in ‘n poging om ‘n meningspeiling uit hierdie populasie te verkry. Ongeveer 13% van die teikengroep het insette gelewer.

  5. BEAMPTE-ONDERSOEK NAVORSINGSTEGNIEK • Voorbereiding Die navorsing is gebasseer op die mandaat verkry vanuit ‘n skrywe van NGS UB. Die probleemstelling en vraelys is die gesamentlike verwerking van verskeie besprekings en onderhoude met bestuurslede en beamptes in NGS se stoei-gemeenskap, en navorsing ten opsigte van soortgelyke probleme in die stoei-gemeenskap in Brittanje en die VSA, asook probleme en oplossings wat skeidsregters in die VSA se Rugby, Sokker en Basket-bal organisasies in verslae bestudeer is. • Populasie Die totale populasie van geregistreerde lede van NGS met e-posaddresse op NGS se registrasie-databasis is as moontlike respondente vir die navorsing vraelys geïdentifiseer. Die lys is aangevul deur die databasis van geregistreerde stoeiers en beide ouers van Centurion Stoei Gimnasium hierby saam te voeg en duplikate te verwyder. Dit is ook later aangevul deur die e-posaddresse van bestuurslede van NGS hierby te voeg. Altesaam 505 unieke e-posadresse is geïdentifiseer en gevra om aan die navorsingsprojek deel te neem. • Vraelys Die voorlopige navorsing is verwerk in ‘n vraelys van 52 vrae. Die vrae is ingedeel in drie kategorieë: • Demografiese Inligting • Probleemstelling/Ontleding • Oplossings Die vrae is deur middel van ‘n internet-gebaseerde navorsings-enjin “SurveyMonkey” (https://www.surveymonkey.com/ ) artikuleer en aan al die e-posadresse gestuur. Ongeveer 50 van die e-posadresse was ongeldig. Die e-pos het die doel van die navorsing uitgespel en baie mooi gevra vir eerlike antwoorde en voorstelle om die probleem akkuraat te ontleed en innoverend op te los. • 67 lede van NGS het ‘n vraelys voltooi en so ‘n bydrae tot die oplossing van die probleem gemaak.

  6. BEAMPTE-ONDERSOEK OPSOMMING VAN BEVINDINGE • Die respondente is diteensdatdaar ‘n grootprobleem is ten opsigte van ‘n tekortaanskeidsregters in stoei en 90% is van meningdatdaarte min sulkepersoneis, en niegenoegwerwinggedoen word nie. Almalverstaan die belangrikerolwatskeidsregters in die sport speel en meeste dink datskeidsregtershulwerkgeniet. • Sowat80% van die respondenteis niebeamptesnie en nieeenrespondent, watnie reeds ‘n beampteis/was nie, was bereid om ‘n beamptete word nie. Die hoofredeswaarommenseniebeampteswil word nie, is: • Beeld: Gebrekaanaansien, respek en vertroue. Dit is nie “cool” omskeidsregterteweesnie. • Werksomstandighede: Oorwerk (langure) erkenning en miseie kind se wedstryd. • Vergoedingoftewelfinansiëleoorwegings • Werksdruk (day-job) • Meesterespondentevoeldat die kwaliteit van skeidsregters ‘n probleem is en datswakbeslissingsalgemeenvoorkom. Ditgebeurgereelddatbeamptesrondom die mat met mekaarverskil en ditveroorsaakook ‘n gebrekaanvertroue. • Opleiding word as ‘n algemeneprobleembeskou. 60% van respondentevoeldatdaaronvoldoendeopleiding is en 68% beveelaandatskeidsregters her-opleidingmoetontvangna ‘n swakoptrede.

  7. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER DEMOGRAFIE

  8. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  9. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  10. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  11. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  12. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  13. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  14. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER PROBLEEMSTELLING

  15. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  16. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  17. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  18. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  19. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  20. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  21. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  22. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  23. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  24. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  25. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  26. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  27. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  28. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  29. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  30. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  31. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  32. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  33. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  34. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  35. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  36. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  37. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  38. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  39. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  40. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  41. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  42. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  43. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  44. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  45. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  46. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  47. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  48. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  49. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

  50. BEAMPTE-ONDERSOEK RESULTAAT VAN TERUGVOER

More Related