1 / 8

Melanie en Zena ondersoek die reaksies van metale. Hul opdrag van die onderwyser

1. Melanie en Zena ondersoek die reaksies van metale. Hul opdrag van die onderwyser was om vas te stel hoeveel metaaloksied gevorm word as ‘n metaal brand. Vir die eksperiment het hulle magnesium lint gekry. Magnesium is ‘n metaal met lae digtheid en ‘n grys kleur en kom in dun repe van

jaxon
Download Presentation

Melanie en Zena ondersoek die reaksies van metale. Hul opdrag van die onderwyser

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1 Melanie en Zena ondersoek die reaksies van metale. Hul opdrag van die onderwyser was om vas te stel hoeveel metaaloksied gevorm word as ‘n metaal brand. Vir die eksperiment het hulle magnesium lint gekry. Magnesium is ‘n metaal met lae digtheid en ‘n grys kleur en kom in dun repe van omtrent 5mm breed en minder as 1mm dik. Die lang repe is opgerol soos kleefband. Hier volg hul eksperimentele ontwerp. . 2.Brand die magnesium en kollekteer die as 1. Sny ‘n 15cm stuk van magnesium lint. Weeg dit. 3. Weeg die as. As wetenskaplikes het hulle geleer om eksperimente te herhaal. Hulle herhaal dus die eksperiment, maar kry elke keer verskillende resultate as hulle die as weeg. Help Melanie en Zena om te BESLUIT wat verkeerd is met hul eksperiment. ONTWERP ‘n beter eksperiment wat die tekortkominge van die dogters se ontwerp kan oorkom .

  2. 2 Melanie se ouer suster het verlede jaar by die hoërskool klaargemaak. Sy stel voor dat Melanie ‘n kroesie gebruik om te verhoed dat die as ontsnap. Melanie het nog nooit ‘n kroesie gesien nie. Hier volg haar suster se beskrywing. Is van porselein (‘n spesiale tipe china) en lyk soos ‘n klein koppie met ‘n deksel. Die koppie is slegs 300mm hoog. Die basis is nouer as die bo rand. Die basis is omtrent 150mm in deursnee en die bo rand omtrent 200mm in deursnee. Die deksel het ‘n deursnee effens groter as die bo rand van die koppie. (Dit beteken dat dit knus oor die rand sodat dit dig pas.) Die deksel het ‘n effe koepel en rys omtrent 50mm bo sy eie rand. In die middel van die deksel is dar ‘n klein handvatsel sodat dit met ‘n tangetjie hanteer kan word. TEKEN die kroesie soos beskryf sodat Melanie dit kan herken.

  3. staal wol 3 Melanie en Zena het toe die volgende gedoen. skoon magnesium linton magnesium lint 013.30g on tare 013.50g on tare 013.62g on tare BESKRYF die stappe van hul eksperiment in jou eie woorde.

  4. 4 Terwyl die dogters hul nuwe eksperiment voltooi het, het ander klasmaats ook hul resultate gekry. Die klas se resultate is in die onderstaande tabel uiteengesit. M + Z se resultate A B D GROEP Massa van kroesie in gm. 14.00 15.10 13.30 13.70 Massa van kroesie + magnesium in gm. 13.50 14.30 15.50 14.15 Massa van kroesie + gebrande magnesium 14.49 15.75 13.62 14.44 Massa van magnesium in gm 0.20 Massa van magnesium okssied in gm. 0.32 Massa van suurstof in gm. 0.12 VERDUIDELIK hoe Melanie en Zena die massa van die magnesium bereken het. VERDUIDELIK hoe hulle die massa van die suurstof bereken het. VOLTOOI die tabel sodat die data gereed is om in ‘n grafiek te gebruik.

  5. 5 Hier volg die voltooide stel van klas resultate vir die kombinerende massas van magnesium en suurstof. Massa van magnesium in gm 0.30 0.40 0.20 0.45 Massa van suurstof in gm. 0.19 0.25 0.12 0.29 TEKEN ‘n grafiekvan die resultate op die grafiek papier hiernaas. BENOEM asse sorgvuldig.

  6. 6 Die klas se resultate is gebruik om ‘n grafiek hieronder te teken. Drie resultate van ander groepe wat laat was is bygevoeg - met (o) aangedui. Massa van suurstof in gram 0.4 0.3 x o x o 0.2 x x 0.1 o 0 0.2 0.4 0.6 0.8 0 Massa van magnesium in gram BESKRYF in jou eie woorde wat die grafiek wys in terme van die massa van magnesium en suurstof. VERDUIDELIK jou gedagtes oor wat dit beteken in terme van atome van suurstof en magnesium

  7. Hier volg‘n diagram uit ‘n chemie handboek 7 Kyk na stowwe Magnesium Magnesium oksied verander na Energie plus plus Suurstof Dink omtrent atome verander na Vibrerende magnesium atome Baie vinnig bewegende suurstof atome Poeier van molekules van magnesiumoksied Stel ‘n molekule suurstof met twee atome voor Stel twee molekules magnesiumoksied voor Stel twee atome magnesium voor Skrywe van vergelykings 2Mg + O2 2MgO Elke magnesium atoom het ‘n massa van 24.3 units Elke magnesiumoksied molekule het ‘n massa van 40.3 units Elke suurstof atoom het ‘n massa van 16 units Gebruik die diagram om die chemiese verbinding in terme van atome te VERDUIDELIK.

  8. 8 Die volgende grafiek kom uit ‘n wetenskap handboek. Zena sê vir Melanie dat hulle moontlik kan uitwerk wat die grafiek wys en beteken. Massa van magnesiumoksied geproduseer, in gram 0.8 0.6 0.4 0.2 0 10 20 30 40 0 Lengte van magnesium lint gebruik vir verbranding in lug, in sentimeter BESKRYF in jou eie woorde wat die grafiek toon. VERDUIDELIK die patroon in die grafiek in terme van atome van magnesium en suurstof.

More Related