1 / 9

DIE KONINKRYK VAN CHRISTUS EN DIE WET

DIE KONINKRYK VAN CHRISTUS EN DIE WET. Les 13 vir 28 Junie 2014. TWEE KONINKRYKE.

shadi
Download Presentation

DIE KONINKRYK VAN CHRISTUS EN DIE WET

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE KONINKRYK VAN CHRISTUS EN DIE WET Les 13 vir 28 Junie2014

  2. TWEE KONINKRYKE “Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. En die duiwel sê vir Hom: Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil.” (Lukas 4:5-6) Sedert die val van Adam en Eva, het elkemens ‘n keuse of om lojaalteweesaan die "koninkryk van Christus" (Efe. 5:05) of om onderworpeteweesaan “die mag van die Satan.” (Hand 26:18) Jesus moesookkies of dat Satan aanHom al die koninkryke van hierdiewêreld gee of om getrouteweesaan God se wet. • DeurChristus se oorwinning het ons die versekering van die belofte van 'n ewigelewe in God se ewigeKoninkryk. Die “God van die hemel(sal) ‘n koninkrykverwekwat in ewigheidnievernietigsal word nie” (Dan. 2:44)

  3. BURGERS VAN DIE HEMEL “Want onsburgerskap is in die hemele, van waaronsook as Verlosserverwag die Here Jesus Christus.” (Filippense 3:20) Daar is in 'n geestelike sin geendubbeleburgerskapnie, of ‘n burger van hierdiewêreld of 'n burger van die Koninkryk van die Hemel. God vradatons 'n keusemoetmaak, “Ekneemvandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ekjouvoorgehou. Kiesdan die lewe, datjykanlewe, jy en jounageslag” (Deut. 30:19) • Diegenewatbesluit het om burgers van die Koninkryk van die Hemeltewees, is “vreemdelinge en bywoners op aarde.” (Heb. 11:13). “Maar nouverlanghullena ‘n betereen, dit is ‘n hemelse.” (Heb. 11:16) Daarommoetonsgedragooreenstem met die morele wet van die Koninkryk van die Hemel, en nie met die morelewaardes van die wêreldnie.

  4. “Of weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie? Moeniedwaalnie! Geenhoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwenie. En dit was sommige van julle; maar julle het jul laat afwas, maar julle is geheilig, maar julle is geregverdig in die Naam van die Here Jesus en deur die Gees van onse God.” (1 Kor 6:9-11) DIE WET IN DIE KONINKRYK God se wet is onsgids om as burgers van die hemelteleef. Slegsdeur God se genade, liefde en kragkanons burgers word, as onswil.

  5. “God se liefde en geregtigheidverskafeenmanier, en die enigstemanier, waardeur die mensgeredkan word van ewigeskeiding van die Hemel en vervreemding van God, en dit is deur die geloof in Christus en gehoorsaamheidaansy wet. Die Gees van God watwerksaam is in die menslike hart salnooit die mens lei om die wet van die HERE teverkleineernie. VerligdeurhierdieGoddelikeinvloed, salons met eerbied die heerlikheid van die vereisteswaarneem, die afskuwelikheid van die sonde, en bevreesweesvir die onvermydelikestrafvir die oortreder.” E.G.W. (The Signs of the Times, December 15, 1887)

  6. DIE EWIGE KONINKRYK “en die heiliges van die Allerhoogstesal die koningskapontvang, en hullesal die koninkryk in besitneem tot in ewigheid, ja, tot in alleewigheid.” (Daniel 7:18) • Die Bybel leer oor “'n ewigeslaap"; waaruitonsniekanwakker word nie ... tot die opstanding (Jer. 51:57; Open 20:4-5). So leer onsookvan ‘n “ewigevuur” watnooitgeblussal word nie ... totdatditverteer is (Matt. 25:41; Judas 7;. Mal 4:1) • Hoe kanonssekerweesdat die ewigeKoninkrykvirewigsalduur? • God is die enigsteewigeWese (1 Tim 6:16). Al die geskapewesenskanslegsewigwees as hullegetroublyaan God. • Satan, syengele en die mens het gerebelleer teen God, en verloor so onsewigebestaan. • Sal ons die ewigheidviraltydterughê as Jesus virons die ewigelewe gee by Sywederkoms? • Ja, virewig. God het belowe “die benoudheidsalnie twee maalopkomnie” (Nahum 1:09)

  7. “Die ganseheelalsaldangetuiesgewees het van die aard en gevolge van die sonde. Terwyl die uitdelgingdaarvanaan die begin oneeraan God sougebring het en die engelelaatvrees het, salditnouSyliefdebewys en Syeerbevestigvoor al die wesens van die heelalwatbehaedaarin skep om Sywiltedoen en in wie se harteSy wet is. Nooitweersal die sondegeopenbaar word nie. Die woord van God sê, “Die benoudheidsalnietweemaalopkomnie.” Nahum 1: 9. Die wet van God watdeur Satan bestempel is as ‘n juk van slawerny, salgeëer word as die wet van vryheid. ‘n Getoetste en beproefdeskeppingsalnooitweerafwyk van sytrouaanHomwie se karakter so volkomeaanhullegeopenbaar is as grensloseliefde en oneindigewysheidnie.” E.G.W. (The Great Controversy, cp. 29, pg. 504)

  8. “Want die loon van die sonde is die dood…” (Romeine 6:23) DIE WET IN DIE EWIGE KONINKRYK “Die laastevyandwatvernietig word is die dood.”(1 Korintiers 15:26) Hoekomsal die doodniemeer in die ewigekoninkrykbestaannie? Die dood is 'n natuurlikegevolg van die oortreding van God se morele wet. Die beginsels van God se morele wet sal in die ewigeKoninkrykbestaan. Ditsal steeds op onshartegeskryfwees (Heb. 8:8-13) Die verskil is natuurlikdatdaardiebeginselsdaarnooitoortreesal word soosdit die gevalhier was nie “En God sal al die trane van hulleoëafvee, en daarsalgeendoodmeerweesnie; ookdroefheid en geween en moeitesaldaarniemeerweesnie, want die eerste dinge het verbygegaan.” (Openbaring21:4)

  9. “En die Here sal my verlos van elkebosewerk en my red om in syhemelsekoninkryk in tegaan. AanHom die heerlikheid tot in alleewigheid! Amen!” 2 Tim 4:18

More Related