1 / 25

KOMMUNIKASIE

KOMMUNIKASIE. “A gossip is one who talks to you about other people. A bore is one who talks to you about himself. And a brilliant conversationalist is one who talks to you about yourself.”. Wat is Kommunikasie?. Uitruiling van inligting, idees, emosies, intensies ens. Nie-Verbaal:

kele
Download Presentation

KOMMUNIKASIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KOMMUNIKASIE “A gossip is one who talks to you about other people. A bore is one who talks to you about himself. And a brilliant conversationalist is one who talks to you about yourself.”

  2. Wat is Kommunikasie? • Uitruiling van inligting, idees, emosies, intensies ens. Nie-Verbaal: Verskil in terme van kultuur Gebare Tekens Gesiguitdrukkings Aanraking Verbaal: Gesproke woord Geskrewe woord KOMMUNIKASIE IS: Negatief nie-verbaal bv. Slaan, stamp en stoot Positief nie-verbaal bv. Handdruk, drukkie, soengroet

  3. esp rek KOMMUNIKASIE HET 5 ELEMENTE G SENDER Het ‘n idee en omskep dit in woorde BOODSKAP Wat oorgedra word KANAAL Stem, gebare via media of interpersoonlik ONTVANGER Hoor woorde, interpreteer dit en ontsyfer boodskap TERUGVOER Respons van ontvanger

  4. verskaf inligting skep en behoud van verhoudinge om te oorreed, onderhandel, selfgeldend (assertief) te wees skep en behoud van mag besluitneming selfuitdrukking, simpatie, empatie sin te maak uit die wêreld DOEL VAN KOMMUNIKASIE

  5. Kommunikasie Styl • Oorafhanklike • Hulpvaardige • Dramaties kommunikatiewe • Aggressively-dismissive/ aggressief-neerhalend • Self-confirming /selfbevestigend • Control-freak/ “beheervraat” • Self-distancing / self-afstandigheid

  6. AKTIWITEIT • Skryf ‘n kort verslag oor hoe jy sal reageer in die volgende situasies. • Jy word uitevang terwyl jy rook op die skoolterrein. Die hoof bel jou ouers wat nie bewus is daarvan dat jy rook nie. Jou ouers is woedend en die skool wil jou tydelik skors. ONDERHANDEL • Oorreed jou broer om iets van sentimentele waarde aan jou te gee. OORTUIGING

  7. AKTIWITEIT • Jou beste vriend vertel jou vertroulik dat hulle in ‘n finansiële penarie is. TOON EMPATIE • ‘n Kelnerin is ongeskik met jou toe jy beleefd aan haar sê dat die kos wat sy bedien het koud is. SELFGELDENDE OPTREDE

  8. Beginsels van Gesonde Kommunikasie 1. Effektief Luister “The most important thing in communication is to hear what isn’t being said.” 1.1 Luister met jou hart na … • die gevoelens agter die woorde en nie net na idees nie • die persoon se lyftaal 1.2Fokus op die persoon • Mense gee betekenis aan woorde 1.3Onsluit jou gehoor • Vermy moontlike stoornisse o.a. verdedigende houdings, closed mindedness, projektering, afleidings, trotsheid

  9. Beginsels van Gesonde Kommunikasie 1.4 Luister aggresief … • om aktief aan die gesprek deel neem • om die situasie te ervaar soos andere dit sien 1.5 Luister om te verstaan … • en nie net terug te antwoord nie. • Sodra jy jou antwoord bedink terwyl die ander persoon praat dan het jy reeds opgehou luister “The moment people see that they are being understood, they become more motivated to understand your point of view.”

  10. Beginsels van Gesonde Kommunikasie • Spreek die regte woorde op die regte tyd “No man has a prosperity so high or firm, but that two or three words can dishearten it; and there is no calamity which right words will not begin to redress.” 2.1 Wees sensitief tot tyd en plek • Wees bedag op die konteks • Leave unsaid the wrong thing at the tempting moment “Like apples of gold in settings of silver is a word spoken in right circumstances.” King Solomon of Israel

  11. Beginsels van Gesonde Kommunikasie 2.2 Spreek uit die hart • Hoe ‘n mens iets uitdruk kan die trant van die gesprek bepaal • Vermy leë woorde “One cannot communicate everything that is formulated in the human mind instead speak only that which will enhance the conversation.”

  12. Beginsels van Gesonde Kommunikasie 3. Gebruik “ek” Stellings • So aanvaar jy verantwoordelikheid vir eie gevoelens • Is minder aanvallend en bedreigend • Die ander party kan hoor wat jy sê sonder om verdedigend op te tree • 4. Gebruik opbouende kritiek • Eerlike terugvoer sonder om veroordelend, meerderwaardig en persoonlik te wees • Kritiseer sonder om seer te maak en neerhalend te wees

  13. Beginsels van Gesonde Kommunikasie 5. Herken en Erken persoonlike foute • Om te erken wanneer mens verkeerd is bevorder gesonde kommunikasie • 6. Soek en Fokus om Gemeenskaplike doelwitte • ‘n Probleemoplossende benadering tot kommunikasie is meer suksesvol as ‘n aanvallende en verdedigende houding

  14. Voordele van goeie kommunikasie Persone met goeie kommunikasievaardighede: • kan hulself duidelik en presies uitdruk • kan andere maklik oortuig • is goed in intieme verhoudings • het goeie akademiese uitdrukkingsvermoë • maak maklik vriende • is sosiaal meer aanvaarbaar

  15. Gevolge van swak kommunikasie Persone met swak kommunikasievaardighede: • sukkel om hulself duidelik uit te druk • skep gedurige misverstande • sukkel om vriende te maak • ervaar kommunikasiegapings binne intieme verhoudings • kwyn tydens akademiese take • vrees opebare toesprake

  16. Wenke: Hoe begin ek ‘n gesprek? • Vra oop eerder as geslote vrae:Bv. Ek hoor jy het so ‘n lekker vakansie gehad. Wat het julle gedoen? • Identifiseer nuwe inligting en reageer daarop: Bv. Spreker: Ek het my dood gesoek na ‘n tennisraket. Ek is nog nie gewoond aan die winkels hier nie. Luisteraar: O, het julle eers nou onlangs hiernatoe getrek.

  17. Wenke: Hoe begin ek ‘n gesprek? • Bied inligting aan oor jouself: - verskaf inligting stapsgewys - vermy om niks of te vinnig te veel te wil sê oor jouself - monitor die ander persoon se reaksie om te help oordeel wat jy sê • Oogkontak: - hou natuurlike oogkontak - toon belange in spreker - vermy intense, ononderbroke oogkontak want dit maak die spreker ongemaklik

  18. Hoe om te kry waarvoor ek vra? • Die sukses van ‘n versoek hang dikwels af van die manier waarop jy vra: • Wees bewus van jou liggaamstaal • Kies die regte plek en tyd • Wees seker van wat jy wil bereik, maar wees ook bereid om te onderhandel • Gebruik “ek” stellings (aanvaar verantwoordelikheid oor hoe jy voel) • Wees spesifiek met jou versoek • Toon begrip vir die ander party se standpunte • Hou gemeenskaplike doelwitte in die oog • Bly by jou standpunt

  19. Wenke: Hoe om op ‘n direkte manier “Nee” te sê? • Vir een of ander rede haat sommige mense dit om direk “nee” te sê. • Verhoudings vaar beter as ‘n mens gemaklik is om “nee” te kan sê as jy iets nie wil doen nie. • Let op jou liggaamsreaksies op onredelike versoeke bv. jou maag sak in jou skoene ens. • Vermy verskonings aanvoer oor waarom jy nie kan “ja” sê nie. • Gee jouself genoeg tyd om oor die saak te dink as jy sukkel om dadelik met entoesiasme “ja” te sê • Gebruik die eintlike woord “NEE” en maak seker dat jou liggaamstaal ook dieselfde boodskap oordra.

  20. KOMMUNIKASIE - KRITIEK • Wat is kritiek? • Beoordelende mening of uitspraak op dit (kwessie) wat reg of verkeerd is • konstruktief en destruktief wees “ Dit is nie WAT jy sê nie, maar HOE jy dit sê”

  21. Tipiese reaksie tot kritiek • maak mense gewoonlik seer • verdigendende reaksie • regverdiging reaksie • aanvaarding en verskonend • word kwaad en begin nuwe argument • ignorering • stilswye en loop weg

  22. Die een wat kritiek lewer • Dinamiek van so ‘n persoon • gebruik sy eie persepsie gebaseer op dit wat hy as reg of verkeerd beskou. • een wat kritiek ontvang: afhangend van hoeveel mense dieselfde ding al oor jou gesê het – sal ‘n aanduiding wees of jy jou aksie, houding of gedrag moet wysig

  23. Hoe hanteer jy kritiek • luister na die ander persoon • moenie aanvallend wees nie, luister tot die persoon klaar gepraat het • vorm jou eie opinie of die kritiek • geldig is, • gedeeltelik geldig is • of totaal ongeldig is • hanteer die kriteik op ‘n gepaste wyse

  24. As die kritiek geldig is: • sê waaroor jy saamstem:My gedrag was verkeerd. • verduidelik hoe jy voel:ek was kwaad, ek is jammer. • erken die gevolge wat jou gedrag moontlik mag hê: My gedrag was verkeerd en ek weet dit kon ons vriendskap skade berokken het.

  25. As die kritiek gedeeltelik geldig is: • opper waaroor jy saamstem, asook waaroor jy nie saamstem nie. • sê hoe jy voel • As die kritiek ongeldig is: • Lig jou mening indien jy nie saamstem nie • Maak positiewe stellings – vra vir ‘n verduideliking

More Related