1 / 18

Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies. Inhoud. Ergonomiese en gesondheidskwessies Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Impak van globale e-kommunikasie Woordelys. Ergonomiese en gesondheidskwessies. Gebrek aan fisiese aktiwiteit. vetsug.

upton
Download Presentation

Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Module 5.2Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

  2. Inhoud • Ergonomiese en gesondheidskwessies • Die behoefte aan ‘groen’ • rekenaargebruik • Impak van globale e-kommunikasie • Woordelys

  3. Ergonomiese en gesondheidskwessies Gebrek aan fisiese aktiwiteit vetsug hipertensie (hoë bloeddruk) diabetes risiko vir hartsiektes verhoog Repetitive Strain Injury (RSI) Karpale tonnel-sindroom(CTS)

  4. Ergonomiese en gesondheidskwessies Repetitive Strain Injury (RSI) Soort besering (van die gewrigte, ens.) wat deur herhaalde aksies veroorsaak word. Karpale tonnel-sindroom(CTS) CTS word veroorsaak deur inflammasie van die senings in die gewrig Ergonomie Die studie van mense se werkomgewings, en ook die ontwerp van daardie werkomgewings om hulle so gemaklik en veilig as moontlik te maak.

  5. Ergonomiese en gesondheidskwessies Sleutelborde Met ‘kurwes’ ontwerp, wat ’n meer natuurlike posisie vir hande en gewrigte bied, sodat die handpalms effens na mekaar gedraai is

  6. Ergonomiese en gesondheidskwessies Muis Word intensief in GUI-omgewings gebruik en ’n gebruiker hou sy hande vir ’n lang tydperk in ’n onnatuurlike, vreemde posisie wanneer hy ’n muis vashou.

  7. Ergonomiese en gesondheidskwessies Verstandige gesondheidsgewoontes • Sit reg • Verstel die hoogte van jou stoel en/of tafel • Regte beligting en genoeg vars lug • Muis en sleutelbord ewe hoog, naby aan mekaar • Skerm op die regte hoogte • Voorkom stres op oë • Vat gereeld ’n blaaskans

  8. Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Besparing van energie

  9. Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Besparing van energie - maniere

  10. Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Verminder vervaardiging van gifstowwe E-rommel Forseer herwinning van rommel

  11. Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Papierlose kantoor? Papier

  12. Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Papierloos? • Klein draagbare toestelle met hoë-kwaliteit skerms en • lang batterylewe het maar onlangs beskikbaar geword • Digitale Gaping’ – nie bekostigbaar genoeg • Harde kopie is op die ou end die goedkoopste en • maklikste manier • Goedkoper en minder van ’n risiko • om ’n gedrukte banier of plakkate • op te plak • Harde kopieë - nie-elektroniese • rugsteun van data/inligting

  13. Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Wenke vir omgewingsvriendelike rekenaargebruik • Skakel rekenaars en toestelle wat nie gebruik word nie, • af • Probeer om papier te bespaar • Probeer om apparatuur te laat regmaak of op te • gradeer en nie net weg te gooi nie • Stuur inkstof- en toner-houers vir die vervaardiger • terug • hervul en hergebruik ou • inkstof- en toner-houers

  14. Impak van globale e-kommunikasie Dit het die volgende uitwerking op kommunikasie gehad:

  15. Impak van globale e-kommunikasie Dit het die volgende uitwerking op kommunikasie gehad:

  16. Impak van globale e-kommunikasie Dit het die volgende uitwerking op kommunikasie gehad

  17. Aktiwiteit 1 Geskrewe

  18. Woordelys

More Related