1 / 17

Watch this space!!

Vastfontein Foto -brief Jaaroorsig 2011. Watch this space!!. Watch this space!!. 2011 was vir Vastfontein weereens ʼn jaar van uitbreiding & nuwighede!. Lees & kyk gerus na ʼn paar hoogtepunte van 2011 en wat in 2012 op ons wag.

Download Presentation

Watch this space!!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VastfonteinFoto-brief Jaaroorsig 2011 Watch this space!! Watch this space!!

  2. 2011 was vir Vastfonteinweereens ʼn jaar van uitbreiding & nuwighede! Lees & kyk gerus na ʼn paar hoogtepunte van 2011 en wat in 2012 op ons wag ......

  3. ’n Maatskappy het virons ’n gr. 6 klaskamergeskenk, ………

  4. …… die toerustingdaarin en ook die onderwyseres se salarisvir 2012!! En nou het ons ‘n klaskamervol gr. 6 leerlinge!

  5. Ons het ook die 3de Versorgingshuis begin bou. (Daar is reeds 14 kinders in ons 1ste twee huise!)

  6. Ons het onseerste Jesus-Mars gehouvirbeskerming teen die baieaanvallewatonservaar het en ookomdankietesêvir al die Seënwatonsontvang het.

  7. Die heleskool het deelgeneem. Ons het ramshoringsgeblaas en gesingvoor die Here! Soosslagordes in die Here se Weermag het hulle in klas-groepegestap met elkeklas se onderwyseres by hulle.

  8. En dan het daar iets met ons stoor gebeur! Van dit...

  9. Na dit... En ’n saalvolouers! Wat ’n Wonderwerk en Genade!

  10. Ons het ook weer ʼn banket vir ons jeug gehou met klere wat deur julle geskenk is! Dit was vir hulle ʼn hoogtepunt en ʼn onvergeetlike aand!

  11. En dan was daaronsgholfdag! Maaksolank ’n aantekening – hierdiejaar is onsgholfdagDVop 09 Oktober by die WoodhillGholfklub.

  12. Daar is ook weereens ’n Jaareind-afsluiting vir ons Ondersteuners in ons nuwe saal gehou.

  13. En ons het nie van die ouersvergeetnie.

  14. Nog ’n 1ste vir Vastfontein – ’n Menslike Hulpbron Ontwikkelings-maatskappy het aanlegtoetse van ons jeug kom afneem, dit gaan verwerk en toe individueel met elkeen kom bespreek! Dit is iets wat ons jeug glad nie sou kon bekostig nie en wat tot grooooot voordeel vir hulle was!

  15. Vastfontein Statistieke vir 2011 By Vastfontein was 2011 weereens ’n spanwerk-jaar. Baie, baiedankievirjouaandeel! Onthou, elkeenwat bid, bemoedig, bydra, help, werk of gee het deelaan die Vastfontein-oes! Ons het meer as 86 445 etes uitgedeel. Die meeste is by ons skool waar ons leerlinge 2 etes per dag kry; ons het 225 kinders in ons skool gehad; daar was 14 kinders in ons Versorgingshuise; 673 mense het tot bekering gekom; 526 pasiënte het ons klinieke besoek; en 25 Studente is in die Kerkplantingskool opgelei! Dit is net Genade!!

  16. En wat van 2012? • Hierdie jaar gaan ook propvol en besig wees want: • daar moet ’n gr. 7 klaskamer gebou word en kantore vir die personeel & ’n media sentrum vir die skool; • grond moet aangekoop word vir die hoërskool want die eerste gr. 8 klas begin reeds in 2014 en intussen moet dienste aangelê word (elektrisiteit, water, riolering), en vele meer. Wat sê Dawid: Waar sal my hulp vandaan kom? Van U alleen Here! En dan sê Job in Job 42: 2, wat ons fokus vers vir 2012 is: Ek weet dat die Here ons weer in 2012 kans gaan gee om groot treë saam met Hom te gee. Onbekend is die pad. Moeilik is dit baie keer. In Geloof is dit altyd. Maar die voorreg om deur Hom die wees & weduwee te versorg, klere, kos en opvoeding te verskaf en lewens te verander, bly ongekend. Daarom nooi ek jou weereens om saam met Vastfontein die Geloofspad te stap. Ons het net genoeg lig op hierdie pad om more te sien, maar Jesus is reeds in volgende maand & die hele jaar.

  17. Datumsomteonthou! 2012 Vry. 11 Mei B-BBEEontbytSat. 18 Aug. Moeder-en-dogterdagDins. 9 Okt. Gholfdag (Woodhill) Waar vriende van Vastfontein ontmoet… KontakgerusvirElandi-Marie vir verdereinligting: elandimarie@vastfontein.co.za 071 352 9884

More Related