1 / 44

Lukas 21:25-36

Advent 1. Lukas 21:25-36. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.

oma
Download Presentation

Lukas 21:25-36

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Advent 1 Lukas 21:25-36

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. 14Daar kom ’n tyd, sê die Here, dat Ek die goeie belofte sal nakom wat Ek aan Israel en Juda gemaak het. 15In daardie dae, in daardie tyd, sal Ek vir Dawid ’n wettige afstammeling gebore laat word en hy sal in die land reg laat geskied en reg doen. 16In daardie dae sal Juda gered word en Jerusalem sal onbesorg woon en genoem word: Die Here verskaf reg aan ons.

  4. God se somer is oppad!

  5. Jesus is die “ja” van God, die “ja” op al die beloftes van God...” 2 Kor 1:20

  6. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Jesus kom weer Sigbaar Skielik Kosmies

  9. Wanneer kom Jesus weer?

  10. Wat moet ons intussen doen? • Moenie verskrik wees nie • Moenie te tuis raak op aarde nie • Moenie bekommerd wees nie • Wees op julle hoede en waaksaam

  11. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  12. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  13. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  14. Ons houding oor die wederkoms verskil van die wêreld

  15. History is always = His Story = God’s Story!

  16. ’n Optimis is iemand wat weet hoe ’n slegte plek die wêreld kan wees. ’n Pessimis is iemand wat dit elke môre uitvind! Peter Ustinov

  17. Ons is seker dat Jesus weer kom

  18. 19God is nie ’n mens dat Hy sou lieg nie, ’n mens dat Hy van gedagte sou verander nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, iets belowe en dit nie uitvoer nie? Num 23:19

  19. Ons is waaksaam totdat Jesus kom

  20. “Ek begin nooit my werk in die môre sonder om om te dink dat Jesus miskien my werk vandag kan onderbreek nie. Ek wag nie vir die dood nie. Ek wag en soek vir Hom” Cambell Morgan

  21. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  22. “As ek klaar is, sal almal weet…”

  23. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  24. “As die Here vanmiddag terugkom, sal ek vanoggend nog ’nappelboom plant” Maarten Luther

  25. “Op julle merke!” “Gereed!”

  26. Flam 35 Jesus, kom weer Jesus is ons Koning, Heer, en ons weet Hy sal t’rugkeer. Soos hul Hom sien opvaar het, sal Hy kom om ons te red.

  27. Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer),Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer)Ek en jy behoort aan Hom.Ons glo dat Hy weer sal kom.

  28. Jesus is ons Koning, Heer.Ek en jy behoort aan Hom.Soos hul Hom sien opvaar het,glo ons dat Hy weer sal kom.

  29. Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer),Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer)Ek en jy behoort aan Hom.Ons glo dat Hy weer sal kom.

  30. Flam 142 Kom, Jesus kom!

  31. Here van die Heiliges, U wat was en U wat is,Ek sal sing, ek sal singU liefde sal vir ewig staan, u liefde sal ook my kom haalek sal sing, ek sal singDie Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smagons verlang na U Heer, na U Heer

  32. Kom, Jesus, kom vir u bruidvir hierdie mense wat voor u staanKom, Heil'ge Gees, en reinig onsvir die bruilof van die LamJesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!

  33. Here van die ewigheid, oorwinnaar van die laaste stryd Ek sal sing, ek sal singU liefde sal vir ewig bly, die dag sal kom, die nag verdwynEk sal sing, Ek sal singDie Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smagons verlang na U Heer, na U Heer

  34. Kom, Jesus, kom vir u bruidvir hierdie mense wat voor u staanKom, Heil'ge Gees, en reinig onsvir die bruilof van die LamJesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!

  35. Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342

More Related