1 / 35

En ek het gehoop die Koninkryk sou in 2011 kom …

En ek het gehoop die Koninkryk sou in 2011 kom …. Ongemaklike geselskap saam met die Fariseërs. Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie.

prue
Download Presentation

En ek het gehoop die Koninkryk sou in 2011 kom …

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. En ek het gehoop die Koninkryksou in 2011 kom …

  2. Ongemaklikegeselskapsaam met die Fariseërs • Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie. • Luk 17:21 En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.

  3. Hoe salonsweet die Koninkryk het gekom? • 1. Koning • 2. Burgers • 3. Gesag • 4. Koninkryk

  4. Het ons ‘n Koning? • Mat_21:5Sêvir die dogter van Sion: Kyk, jouKoningkomnajou toe, sagmoedig, en Hy sit op ‘n esel, ja, ‘n jongesel, die vul van ‘n pakdier. • 1Tim1:17 Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen. • Mat_27:11 En Jesus het voor die goewerneur gestaan, en die goewerneur het Hom die vraag gestel en gesê: Is U die Koning van die Jode? En Jesus antwoord hom: U sê dit.

  5. Is daar Burgers? • Eph_2:12 dat julle in dié tyd sonder Christus was, vervreemd van die burgerskap van Israel en vreemdelinge ten aansien van die verbonde van die belofte, sonder hoop en sonder God in die wêreld.

  6. Is daar Gesag? • Mat_21:23 En toe Hy in die tempel gegaan het, kom die owerpriesters en die ouderlinge van die volk na Hom terwyl Hy besig was om te leer, en hulle sê: Deur watter gesag doen U hierdie dinge, en wie het U hierdie gesag gegee? • Mat_21:24 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Ek sal julle ook een ding vra, en as julle dit vir My sê, sal Ek julle ook vertel deur watter gesag Ek hierdie dinge doen. • Mat_21:27 Toe antwoord hulle Jesus en sê: Ons weet nie. Hy sê toe ook vir hulle: Dan vertel Ek julle ook nie deur watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.

  7. Gesag • Mar_1:27 En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en sê: Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee en hulle Hom gehoorsaam is? • 1Co_15:24 Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het. • 2Co_13:10 Daarom skryf ek dit in my afwesigheid om nie, as ek teenwoordig is, strengheid te gebruik nie, volgens die gesag wat die Here my gegee het om op te bou en nie om af te breek nie.

  8. Is daar ‘n Koninkryk? • Luk 17:20  En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie.  • Luk 17:21  En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.  • Luk 17:23  En hulle sal vir julle sê: Kyk hier! of: Kyk daar! Moenie gaan nie en moenie agterna loop nie. 

  9. Wedergeboorte • Joh_3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

  10. Uitstorting van die Heilige Gees • Act 2:1 En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. • Act 2:2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. • Act 2:3 Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. • Act 2:4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. • Heb_10:20  op die nuwe en lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is sy vlees

  11. WAT KOM DOEN JASHUA DAN MET SY WEDERKOMS AS DIE KONINKRYK KLAAR GEVESTIG IS?

  12. Fisies • Act 1:6 Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig? • Act 1:7 En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie; • Act 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. • Act 1:9 En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ‘n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem. • Act 1:10 En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle, • Act 1:11 wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het. (Fisies)

  13. Hoe salonsweet die Koninkryk het gekom? • 1. Koning • 2. Burgers • 3. Koninkryk • 4. Gesag

  14. GOEIE NUUS EN NOG GOEIE NUUS! • ONS HET ‘N KONINKRYK – GEESTELIK • ONS WAG VIR ‘N KONINKRYK -FISIES

  15. Koning? • Rev_6:2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.

  16. Burgers? • Php_3:20 Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus,

  17. Koninkryk? • Isa_66:22 Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek die HERE, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees. • Rev_21:1 En ek het ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie.

  18. Gesag? • Rom_14:11 Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.

  19. Koerantberigte 1

  20. Koerantberigte 2

  21. Koerantberigte 3

  22. Koerantberigte 4

  23. Begeerlikhede • Gal_3:3  Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?  • Gal_5:16  Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie;  • Gal_5:19  En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid;(Geestelik) • Gal_5:24  Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. 

  24. Ons kwel ons oor aardse dinge • Mat 6:31  Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie?  • Mat 6:32  Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.  • Mat 6:33  Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.  • Mat 6:34  Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.

  25. Petrus sink in die see • Mat 14:23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen. • Mat 14:24 En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle. • Mat 14:25 Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see. • Mat 14:26 En toe die dissipels Hom op die see sien loop, word hulle ontsteld en sê: Dit is ‘n spook! En hulle het geskreeu van vrees. • Mat 14:27 Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie. • Mat 14:28 En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom. • Mat 14:29 En Hy sê: Kom! Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te gaan. • Mat 14:30 Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my! • Mat 14:31 En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel? • Mat 14:32 Daarop klim hulle in die skuit, en die wind het gaan lê.

  26. Nuwe weg • Eph_2:3  onder wie ons almal ook vroeër gewandel het in die begeerlikhede van ons vlees toe ons die wil van die vlees en van die sinne gedoen het; en ons was van nature kinders van die toorn net soos ook die ander.  • Mat_6:19  Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; 

  27. Soek die Koninkryk • Luk 12:30  want al hierdie dinge soek die nasies van die wêreld, en julle Vader weet dat julle hierdie dinge nodig het.  • Luk 12:31  Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.  • Luk 12:32  Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het ‘n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee.  • Luk 12:34  Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.  • Luk 12:35  Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand.

  28. Moet ‘n “mind shift” maak • Php_3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus. • Php 3:14 I pressG1377 towardG2596 the markG4649 forG1909 theG3588 prizeG1017 of theG3588 highG507 callingG2821 of GodG2316 inG1722 ChristG5547 Jesus.G2424 (continue)

  29. Beoefen jou gedagtes • Php 3:15 Let us therefore,G3767 as many asG3745 be perfect,G5046 be thus minded:G5426G5124andG2532 if in any thingG1536 ye be otherwise minded,G5426G2088GodG2316 shall revealG601evenG2532thisG5124 unto you.G5213 • G5426 • φρονέω • phroneō • fron-eh'-o • From G5424; to exercise the mind, that is, entertain or have a sentiment or opinion; by implication to be (mentally) disposed (more or less earnestly in a certain direction); intensively to interest oneself in (with concern or obedience): - set the affection on, (be) care (-ful), (be like-, + be of one, + be of the same, + let this) mind (-ed, regard, savour, think.

  30. Hoe gaanjydaardie “state of mind” kry? • Mat_7:7 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. • Mat_7:8 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. • Luk_11:9 En Eksêvirjulle: Bid, en virjullesalgegee word; soek, en jullesalvind; klop, en virjullesaloopgemaak word. • Luk_11:10  Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. 

  31. Sonder jou van die wereld af • 1Pe 1:16 omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig. • Mat 6:6  Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.  • Mat 6:8  Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.

  32. Wat is die koninkryk? • Rom 14:17  Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees.  • Vrug van die Gees • Gal_5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. • Eph_5:9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.

  33. Samevatting • Die Koninkryk het al Geestelikgekom • Ons wag op die Fisiesekoms van die Koninkryk • Skudjoumenslikebegeertesaf. • Moet jouniekwel op die aardsenie. • Fokus op Jahweh en SyKoninkryk. • Sonderjou van die wereld en sybegeerlikhedeaf. • Die Koninkryk = Vrug van die Gees. • GaanoefenhierdievakansiejouGeloof.

  34. Opsomming • Koninkryk, Geestelik – Reeds gekom • Koninkryk, Fisies – Ons wag daarop • Gaan soek/geoefen die Koninkryk in die tyd wat voorlê.

More Related