1 / 8

Isa 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom

Isa 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion sê: Jou God is Koning ! (Rom 10:15). Beste nuus ooit:. (Joh 1). Die waaragtige Lig het begin skyn in die wêreld.

Download Presentation

Isa 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Isa 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion sê: Jou God is Koning! (Rom 10:15)

  2. Beste nuus ooit: (Joh 1) Die waaragtige Lig het begin skyn in die wêreld Deur Hom het die genade en waarheid gekom Hy het die Vader aan ons kom openbaar

  3. Waarom dit deel? Opdrag: Gaan .... Liefde: Syliefde dring ons (2Kor 5:14) Gesindheid/motief: Selfsug: Proseliete Matt 23:15 Goedheid: Gal 5:22

  4. Openbaring van ‘n verborgenheid Miga 5:1-2 (Matt 2:6) En jy, Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n Heerser in Israel sal wees; en sy uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die ewigheid. Daarom sal Hy hulle prysgee tot op die tyd dat ‘n barende gebaar het. Dan sal die oorblyfsel van sy broers saam met die kinders van Israel terugkeer.

  5. Luk 1:31-33, 68-79 Hand 26:6-7 Rom 11:25-26

  6. Waarom verborge? Miga 5:2 Rom 11:28-32, 33-36 Waarom dit deel? Ef 1:7-12, 2:11-18, 3:1-10 Kol Gesindheid/motief: Selfsug of goedheid ?

  7. Die verborgenheid gaan oor ons identiteit: 2+10=12 Die NT is nie stil hieroor nie! Daar woed ‘n groot stryd hieroor! (Jahshua vs Jode, Apostels & Paulus vs Jode)

More Related