1 / 8

Wat maak ek met al my idees ?

Wat maak ek met al my idees ?. Akademia sakeplan kompetisie – entrepreneurskap dag 1 Sessie 2. Strategie = Plan + Taktiek. Waarde van besigheidsplan Belangrikheid van ‘n visie – begin met die einde in sig Aksies sonder visie Visie sonder aksies Verbind die kolletjies

velma
Download Presentation

Wat maak ek met al my idees ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Watmaakek met al my idees? Akademia sakeplankompetisie – entrepreneurskap dag 1 Sessie 2

  2. Strategie = Plan + Taktiek • Waarde van besigheidsplan • Belangrikheid van ‘n visie – begin met die einde in sig • Aksiessondervisie • Visiesonderaksies • Verbind die kolletjies • Akademieseaanslag versus praktieseaanslag

  3. Is allegeleenthedegelyk? • Sit jougeleentheiddeur ‘n filter sodatjy die risiko’s en geleenthedekanskei en kwantifiseer • 5 Filters • Kliënt Filter • Produk Filter • Ekonomiese Filter • Tydsberekening • Kompetisie

  4. Klient Filter • Duidelikidentifiseerbareklient • Los ‘n merkbareprobleem van die klient op • Is jou mark segmenteerbaar • Toeganklikheid tot jouklient • Kanjygebruikerlojaliteitkweek

  5. Produk Filter • Duidelikdefineerbare niche in mark • Geennetwerkeffek • Is “Lean” metodologietoepasbaar • Produk versus Span versoenbaarheid • Het jouprodukverwysings “referral” waarde. Is daar ‘n inherentestoriewat “viral” kangaan.

  6. Ekonomiese Filter • Gesondemarges • Beperkings op vraag • Beperkings op verskaffings • Kapitaalbenodig om tebelê • Kontantvloei

  7. Tydsberekening • Is daar ‘n tendens of neiging in die mark wat momentum kan gee • Onlangseinnoverendeuitvindingwatnievoorheenmoontlik was nie. • Effektiwiteit van mark - Reguleringens • Onlangsetoename in toetreders en kompetisie • Tekens van prys-kompetisietaktiek

  8. Kompetisie Filter • BeperkteKompetisie • Die kompetisie se vermoë om hulleposisieteverdedig • Jou span se vermoë om die kompetisieaante vat • Verdedigbareposisie – hoe gevestig is die posisie • Struikelblokke tot toetrede

More Related