310 likes | 989 Views
Amos 7:7-17. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Die siener van Tekoa.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“They are brought to Him in grace, redeeming grace, expressed by the blood sacrifice; they walk with Him according to the pattern of the law, the pattern of His very own life.” J Motyer
“Die beste plek om vir God weg te kruip is in die kerk self!”
’n Onondersoekte lewe is nie die moeite werd om te leef nie.” Sokrates
“Who in the world am I? Ah, that’s a great puzzle!” Alice in Wonderland
Die laaste ding wat jy moet doen, aan die einde van elke dag, is om jou motiewe en aksies te ondersoek. Gee dan die dag aan God en gaan slaap. Maarten Luther
“Nou met God se hulp, sal ek myself word.” Kierkegaard
Here, gee my hierdie skoonheid: laat my uiterlike mens en my innerlike mense dieselfde wees
5 fases van geestelike groei • Om onsself lief te hê ter wille van onsself • Om God lief te hê ter wille van onsself in die lig van wat Hy vir ons kan doen
5 fases van geestelike groei • Om God lief te hê ter wille van God, onselfsugtig. • Om onsself lief te hê ter wille van God, bewus van Sy groot liefde vir ons
5 fases van geestelike groei • Om ander lief te hê ter wille van God.
Misrepresentation (verse 10 en 11) • Temptation (vers 12) en • Confrontation with authority (vs 13).
Gesag van sy roeping • Gesag van die openbaring • Gesag van gestuurdheid
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
“As ek huiwer, stoot my vorentoe; as ek struikel, tel my op; as ek omdraai, skiet my.”