E N D
Die eerstegesig: Sprinkane 1 Die Here God het my 'n gesiglaatsien: Hy was besig om 'n sprinkaanswermtevorm toe die grasweer begin uitspruit het nadat die koning se hooiaf was. 2 Die sprinkanesou al die groenigheid in die land afvreet, enek het gesê: “Here my God, vergewe tog virJakob! Hoe salhystaandebly? Hy is klein!” 3 Die Here het toe van syvoornemeafgesien, Hy het gesê: Ditsalniegebeurnie.
Die tweedegesig: Vuur 4 Die Here my God het my 'n gesiglaatsien: Hy het 'n vuuropgeroep tot straf, en die vuur het die grootwatervloedlaatopdroogenditsouook die bewerktegrondverteerhet.5 Maar ek het gesê: “Here my God, hou tog op! Hoe salJakobstaandebly? Hy is klein!” 6 Die Here my God het toe van syvoornemeafgesien, Hy het gesê: Ookditsalniegebeurnie.
Die derdegesig: 'n Skietlood 7 Hyhet my 'n gesiglaatsien: Die Here het by 'n loodregtemuurgestaan, endaar was 'n skietlood in sy hand. 8 Hyhet vir my gevra: Wat sienjy, Amos? enek het gesê: “'n Skietlood.” Toe sê die Here vir my: Ekgaan 'n skietloodaanlê in my volk Israel, Ekgaanhomniemeerspaarnie. 9 Die hoogtes van Isaksalverwoes word, die heiligdomme van Israel sal in puingelê word, enEksal met die swaardoptree teen die koningshuis van Jerobeam.
Amos enAmasia 10 Die priesterAmasia van Bet-El het virkoningJerobeam van Israel laatweet: “Amos is besig om hier in Israel 'n komplot teen u tesmee. Die land kanditnieuithou met alles wat hysênie. 11 Amos het gesêJerobeamsaldeur die swaardsterf, en Israel saluitsy land in ballingskapweggevoer word.” 12 Amasiahet vir Amos gesê: “Maakdatjywegkom, siener, gaanna Juda toe enverdienjou brood daar, tree daar as profeet op! 13 In Bet-El mag jyniemeer as profeetoptreenie, want dit is die koninklikeheiligdom, die staatstempel.”
Amos enAmasia 14 Amos het toe virAmasiageantwoord: “Ek is nie so 'n profeetnieenekbehoortnie tot die profetekringnie, ekboer met vee enkweekwildevye. 15 Maar die Here het my agter die kleinveeweggevatenHy het vir my gesê: Gaan tree as profeet op teen my volk Israel. 16 “Hoordannou die woord van die Here! Jysêekmoenie as profeetoptree teen Israel nie, ek mag nie as siener teen die nageslag van Isakpraatnie.
Amos enAmasia 17 Maar so sê die Here: “Jouvrousal 'n prostituut word in die stad, jouseunsenjoudogterssal met die swaardafgemaai word, jougrondsaltussenanderverdeel word, jysal in 'n onrein land sterf, en Israel sal in ballingskapweggevoer word uitsy land uit.”