E N D
Teen Moab 1 So sê die Here: Selfsas Moab net driekeersondegedoen het, souEksystrafnieherroep het nie. Maar nou het hy 'n vierdesondedaarbygevoeg: hy het die bene van Edom se koning tot kalkverbrand. 2 DaaromsalEk in Moab 'n vuurlaatlosbreekenditsal die mooihuise van Kerijotverteer. Moab salomkomonderoorlogsrumoer, onder die blaas van die ramshoring. 3 Eksalsyregeerderuithomwegvatenal syamptenaresaam met homdoodmaak, sê die Here.
Teen Juda 4 So sê die Here: Selfsas Juda net driekeersondegedoen het, souEksystrafnieherroep het nie. Maar nou het hy 'n vierdesondedaarbygevoeg: hulle het die wet van die Here verwerp, hullenieaansyvoorskriftegehounieentoe het die valsgodehulleverlei, die afgodeagterwiehullevoorvadersaangeloop het. 5 DaaromsalEk in Juda 'n vuurlaatlosbreekenditsal die mooihuise van Jerusalem verteer.
Teen Israel 6 So sê die Here:Selfsas Israel net driekeersondegedoen het, souEksystrafnieherroep het nie. Maar nou het hy nog sondesdaarbygevoeg: hulleverkooponskuldigemensevir geld, arm menseoor 'n paarsandale; 7 hulletrap swakkes se koppe plat in die grondenveronregdié wat hulleselfniekanverweernie; pa enseunkuier by dieselfdemeisieendoen my heiligeNaamoneeraan; 8 langselkealtaarstrek die Israelietehulleuit op klere wat as pandgevat is; in die huis van hulleGod drink hulle die wyn van dié wat uitgebuit is.
Teen Israel 9 Ekhet die Amoriete wat hoogsoosseders is, sterksooseike, uitgeroei om virjulleplektemaak, Israeliete! 10 Ekhet julleuitEgiptelaat trek, Ek het julleveertigjaar lank in die woestyngelei, Ek het julle die land van die Amoriete in besitlaat neem, 11 Ekhet van julleseuns as profetelaatoptreeenvan jullejongmanne as nasireërs. Is ditnie so nie, Israeliete? vradie Here. 12 Maar julle het die nasireërslaatwyndrink endie profetebelet om as profete op te tree.
Teen Israel 13 Daaromlaatekjullevasval net waarjulleis soos'n wavasval wat tevolgerwe is. 14 Die vinnigesalniekanvlugnie, die sterke se kragsalhomniksbaatnie, die dapper soldaatsalhomselfniekan red nie. 15 Wiemet pylen boog veg, salniekanweerstandbiednie, die vinnigesalniekanweghardloopnie, die ruitersalhomselfniekan red nie. 16 Selfsdie sterkstesoldaatsaldaardie dag kaalwegvlug, sêdie Here.