290 likes | 583 Views
Die Groot V y f Traumas . • Dood • 9 Maart •. Klaagliedere 3:18. “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...”. Die Roos- AG Visser.
E N D
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •
Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...”
Die Roos- AG Visser Te kort jou skoonheidsduur, Roos van my hof. Vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, die Gewer lof!
Die Roos- AG Visser Te kort ons liefdestyd: Te lank, te lank die rou, te lank die rou. Tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, God dank vir jou.
“Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie. Maar selfs nou weet ek dat God U alles sal gee wat U van Hom vra.”
God U alles sal gee wat U van Hom vra Ja, Here Ek weet ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God die Een wat na die wêreld toe moes kom.
“Here as U hier was...” “Here, hy ruik al...”
.... die Gees sorg dat julle vir altyd sal lewe… selfs al moet julle liggam dood gaan… die Gees sal julle op ‘n splinter nuwe manier laat lewe.” 2Kor 5 ....ons sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie…. Rom 8: 9-10
sy gemoed vol geskiet en was Hy aangedaan Jesus het gehuil Jesus se gemoed het weer vol geskiet
Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.”
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •