110 likes | 276 Views
NOORD-GAUTENG STOEI. HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL. KONTEKS - P RESIDENT. DOEL VAN DIE HALFJAARBERAAD NGS BEPLANNINGSPROSES STRATEGIESE OORWEGINGS STOEI IN DIE TSHWANE STREEK OORWEGINGS VIR DIE BESTUUR VAN STOEI Rol van die UB Prestasiegerigte bestuursvermoë
E N D
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL
KONTEKS - PRESIDENT • DOEL VAN DIE HALFJAARBERAAD • NGS BEPLANNINGSPROSES • STRATEGIESE OORWEGINGS • STOEI IN DIE TSHWANE STREEK • OORWEGINGS VIR DIE BESTUUR VAN STOEI • Rol van die UB • Prestasiegerigtebestuursvermoë • SPESIFIEKE VRAE EN GESPREKSPUNTE
KONTEKS- DOEL VAN DIE BERAAD STRATEGIESE BEPLANNINGSPROSES OM DIE TOEKOMSFOKUS VAN ALLE NGS STRUKTURE TEN OPSIGTE VAN DEURLOPENDE VERBETERINGE TE BELYN • KLUBS KOM MET MEKAAR OOREEN OP INISATIEWE WAT GESAMENTLIK GEDRYF MOET WORD • DIE WERKSRAAMWERK VIR DIE UB VAN DIE VOLGENDE TERMYN WORD BEPAAL
NGS BEPLANNINGSPROSES • VAN WAAR • UB November Beplanningsberaad is ‘n gevestigderoetinewatgoedwerk. Fokus op die kalender, begroting en op inligtingstuk. • Jaarlikseprioriteitsbeplanningdeur die UB vanafongeveer 2006 • NGS beraadvanaf 2010 • HOE HET DIT ONTVOU in 2014? • NGS Halfjaarberaad om strategieseprioriteitetebepaal. Oop agenda • UB November-beplanningbepaalprioriteite • UB-lede word getaakomprioriteiteuittevoer. Die proses werk met sekererealiteite: • Beperkteaksies word in die jaarafgehandel • UB-lede word oorlaai. Kompromietussen take van die poswaarvoorhulleverkies is en anderwerkwaarmeehullegetaak word.
KONTEKS – STRARTEGIESE OORWEGINGSSTOEI IN DIE TSHWANE STREEK
STRATEGIESE OORWEGINGSVIR DIE BESTUUR VAN DEURLOPENDE VERBETERING OPSIES VIR OORWEGING • Hou by die bestaandebenadering, maar beperknuweinisatiewe tot ‘n hanteerbarehoeveelheid. Die ontwikkelingsinisiatiewebly by die verantwoordelikheid van die UB. • Soos 1, maarkoöpteerledesoosdeurklubsgenomineeromontwikkelingsinisiatiewetebestuur. • Skep ‘n afsonderlikeontwikkelingsbestuursraad (Presidentsraad) watontwikkelingstrategieëdeurlopendidentifiseer en mensetaak om teimplementeer.
NGS BEPLANNINGS PROSESSPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE • AGTERGROND VAN ZENZELE • 2000 tot 2006 - Vereistevirtransformasie van sport het verskeiepogingswatfaal tot gevolg. • NGS se rasse-transformasie was die swakste van alleVerenigings. • NGS besluit op die Zenzele-strategiegedurende 2006. • Klubskomooreen op ‘n gesamentlikedryf, gegewe die onvermoë van klubs om swart stoeierstewerf • ZENZELE - “do it for yourself” word as ‘n klubgeregistreer met hubs. Zenzele het sitting op die Algemenebestuur. Hubs het nie. • Die UB administreer die klubtotdat ‘n klubbestuurlewensvatbaar is (3 hubs) • NGS Klubs se bydra is datminderbevoorregdestoeiers van hubs gratis aanKlubtoernooiekandeelneem. • Huidigevrae • Hoekom word Zenzeleandersas anderbehandel? • Hoekommoetklubshulleakkomodeer op toernooie?
NGS BEPLANNINGSPROSESSPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE • LOTTO-GELDE • Lotto-reëlsveranderjaarliks. • NGS en klubsbehoortafsonderlikaansoektedoenvolgensbehoefte. Die instansiewataansoekdoen is aanspreeklikvir die aanwending van die geld. • Die Lotto ken gelde toe virprojektewathulleidentifiseer. Nog nooitvoorheen is totaleaansoekontvangnie. Gelde mag slegsaangewend word soostoegeken. • NGS doenaansoekhoofsaaklikvir die Zenzeleprojek. Die aansoek is sodaniggestruktureerdatsekerebykomendeaksiesdeurkomiteesdaaruitkanvoordeel trek.
NGS BEPLANNINGSPROSESSPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE • AFRIGTINGSONDERNEMINGS • HOEKOM AFRIGTERONDERNEMINGS? • WERK DIT?
NGS BEPLANNINGSPROSESSPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE • DIE DOEL EN HANTERING VAN DIE NGS GRONDWET • Kontrak-ooreenkomstussenklubs • Regsbasisvir die bestuur en bedryf van strukture • Moet deurlopendgewysig word om die bestuurtebemagtig en omwedersydseverwagting van klubs en struktureteenoormekaartebepaal. • Proses – word deur die Grondwetbepaal. • Die AlgemeneJaarvergaderingkeurwysigingsgoed. • NGS praktyk is om wysigingssovermoontlikdeurkonsultasieteformuleervoordatditvoorgehou word virgoedkeuring.
NGS BEPLANNINGSPROSESSPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE • AGTERGROND VAN ZENZELE • LOTTO GELDE • AFRIGTINGS ONDERNEMINGS • DIE DOEL EN HANTERING VAN DIE NGS GRONDWET