150 likes | 381 Views
Multigraad- intervensieprojek vir Landelike Skole. IT opleiding deur die Skole IT Eenheid. Uitkomste. Kennis Vaardighede Waardes Toepassing in konteks Reflekteer. Kennis en vaardighede. Bevoegdheid in die gebruik van:
E N D
Multigraad-intervensieprojekvir Landelike Skole IT opleiding deur die Skole IT Eenheid
Uitkomste • Kennis • Vaardighede • Waardes • Toepassing in konteks • Reflekteer Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Kennis en vaardighede Bevoegdheid in die gebruik van: • Rekenaartoerusting as medium om onderrig, hulp en leiding te ontvang veral m.b.v. modem en CD-ROM (middel tot ‘n doel) • Woordverwerker (MS Word) • E-Pos (Pegasus Mail) • Internet (Internet Explorer) • Sigblad (MS Excel) • Elektroniese liassering (“File Management”) Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Uitkomste vir woordverwerking(MS Word) Kursusgangers moet: • ‘n Nuwe dokument met teks, grafika en tabelle kan opstel • ‘n Dokument kan stoor op hardeskyf • Die dokument kan druk • Bladsygroottes en ander versuimwaardes kan opstel Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Uitkomste vir E-pos(Pegasus Mail) Kursusgangers moet: • E-pos kan aflaai • Boodskappe kan lees • Nuwe boodskap kan skryf en wegstuur • Kan antwoord op boodskap • Aanhegsels(“attachments”) kan byvoeg en wegstuur & afhaal en stoor Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Uitkomste vir Internetgebruik(Internet Explorer) Kursusgangers moet: • Kan onderskei tussen ‘n e-pos adres en ‘n web-adres • Web-bladsye kan besigtig (“browse”) • Inligting kan soek m.b.v. soekenjins • Inligting vanaf die web kan kopieer en stoor • Met die “Favorites” funksie web-adresse kan stoor en kategoriseer Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Uitkomste vir ElektronieseLiassering (“File Management”) Kursusgangers moet: • kan onderskei tussen FOLDER en FILE • die struktuur van die lêerstelsel op die rekenaar verstaan • Nuwe subgidse (“FOLDERS”) kan skep op die hardeskyf en inligting daarin stoor / kategoriseer Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Uitkomste vir sigbladhantering(MS Excel) Kursusgangers moet: • Elementêre puntestaat of evalueringsmatriks kan opstel • Data in sigblad kan manipuleer (bv. sorteer) • Minstens twee van die basiese funksies in formules kan gebruik • Lêers kan stoor en weer oproep Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Werkwyse • Skole IT Eenheid bied reeks werkswinkels aan oor ongeveer 16 tot 20 ure • “Toets” u kennis en vaardighede • Registreer twee persone per skool by SchoolNet SA • SNSA sal daarna “aanlyn” opleiding en ondersteuning behartig Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Voorgestelde kursustye • Drie namiddae: 4 ure elk • Een Saterdag(oggend): 5 tot 8 ure • SNSA ses weke aan lyn (e-pos)Mentors (plaaslik en aan-lyn) om u by te staan Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Opsommend • Waarvoor is Skole IT verantwoordelik? • Tegniese opstellings (modem, inbel ens.) • Instandhouding van rekenaartoerusting • Aanvanklike IT opleiding • Waarvoor is SchoolNetSA verantwoordelik? • Voortgesette opleiding, beide IT en didakties / opvoedkundig Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
Kontakpersoon vir Inligtingstegnologie (IT) in Suid-Kaap / Karoostreek • Streekbestuurder: Skole IT • Deon Pokpas • 021-9302100 / 9300375 • 083 631 6013 • deon@ptc.wcape.school.za • Abrie Coetzee Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole
“When it comes to Technology in Education you can order it , draw up plans and vision statements, establish outcomes etc … BUT the bottomline is; if things are to happen in schools, teachers have to make it happen! Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole