40 likes | 208 Views
Deur onbetrokkendheid by woonbuurt organisasies aanvaar ons misdaad, swak munisipale dienslewering, hemelhoë belastings, magmisbruik, selfverrykking ensomeer. Hoekom stem ons vir politieke partye op plaaslike vlak waar dit eintlik oor goeie dienslewering in ‘n skoon en oop administrasie gaan ?
E N D
Deur onbetrokkendheid by woonbuurt organisasies aanvaar ons misdaad, swak munisipale dienslewering, hemelhoë belastings, magmisbruik, selfverrykking ensomeer. Hoekom stem ons vir politieke partye op plaaslike vlak waar dit eintlik oor goeie dienslewering in ‘n skoon en oop administrasie gaan ? Dink net as gemeenskaps-organisasies betrokke raak by die bestuur van woonbuurte-, dorpe- en streke se sake, watter verskil gaan dit nie maak nie, omdat ‘n woonbuurt se belang bo die belang van ‘n raadslid, en ook die belang van ‘n politieke party gestel word. Deur samewerking tussen die verskillende woonbuurte in ‘n dorp word baie meer vermag as enige politieke party, hetsy regerende, of deur ‘n magtelose oposisie politieke party. Wanneer leiers mandate kry, dan praat hulle vir en namens die lede van ‘n organisasie om die lede se belang te bevorder, en ook te beskerm, nie ten koste van een of die ander nie. Verligte- Oorbrug die verlede met nuwe denke na ‘n nuwe toekoms met ‘n nuwe stelsel deur jou fokus te verander. Linkse- Liberaal Verkrampte- Rassisties Regse- Nasionalisties Kolonialisme Konserwatief Segregasie Integrasie Fokus Denke WEG Leiers; Politiek Getalle Rasse van van na Gemeenskap; Samelewing Die REG van KEUSE DEMOKRAAT LIBERAAL Self- en Saam Bestuur
Oplossing. Ons toekoms is in ons buurman se hande. As jy die probleem ken, ken jy ook die oplossing. Die probleem is: Politiek. Die oplossing is: Belange GEDWONGE is ‘n PROBLEEM !! (Geen keuse) Eers Wette Apart Die NP regering het besluit wie of wat ons MOES wees, met wette, sonder dat ons enigsins ‘n KEUSE gehad het Woonbuurte in Jacobsdal-DORP. Jacobsdal; Sandershoogte; 7 de Laan; Egoli; Ratanang; 800 Rand erwe; Donkerhoek; Riemvasmaak. Landbou-gebiede in Jacobsdal-DISTRIK. Rietrivier; Rooipanville; Perdeberg; Jacobsdal. 1836 Kwalifiseerde STEMREG Gebied- en politieke skeiding 1905 1948 Gedwonge Segregasie Nou Beleid Wat het verander? Meng 1996 Gedwonge Integrasie EN nou? Het ons ‘n KEUSE of word daar volgens ‘n ANC beleid besluit dat ons almal eenders is, EN nie anders nie? Amerikanisme Elke woonbuurt- en landbou gemeenskap het hul eie aard, karakter en probleme. Daarom kan bv. Rietrivier gemeenskap self besluit hoeveel keer in ‘n jaar hul paaie geskraap moet word, en watter strate geteer moet word. So ook kan bv. Jacobsdal se woonbuurt gemeenskap besluit watter strate hersëel moet word ens. Elke voorsitter van ‘n woonbuurt- en landbou gemeenskap bestuur hul woongebiede maar die 12 voorsitters bestuur ons distrik, omdat ons almal op die selfde paaie ry en die selfde water drink. Met ander woorde : Verskillende gemeenskappe bestuur saam die gemeenskaplike belang van ons dorp en distrik. Die voorsitter van ‘n woonbuurtraad – die een wat sy woonbuurt die beste bestuur - is ook die voorsitter van die dorpsraad, omdat ons almal van ‘n kundige kan leer. Dit is gelyke geleenthede vir ‘n ieder en ‘n elk tot voordeel van die samelewing, omdat dit kundigheid terug bring in die stelsel. Is die Onregte van oorheersing reggestel? Gedwonge integrasie is net so ‘n misdaad teen die mensdom as wat gedwonge “seperasie” was. – Dr MG Mynhardt.
So, What Have We Learned in 2065 Years? The budget should be balanced, The treasury should be refilled, public debt should be reduced, the arrogance of officialdom should be tempered and control and the assistance to foreign lands should be curtained lest Rome become bankrupt. People must again learn to work, instead of living on public assistance – Cicero 55 BC Blits patrollie deur onbetrokkenheid. Die Switsers het 700 jaar gelede al geleer om hul verkose leiers aanspreeklik te maak en te hou ! Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws. THE SWISS CANTONAL SYSTEM Dr F Kendall.