1 / 15

Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie

Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie. Dosent : Karin Venter Kontaksessie : 1 Datum: 9 Februarie 2013. Programoorsig. Kommunikasie is opgedeel in 5 Studie-eenhede Inleiding tot bedryfskommunikasie Vereistes vir doeltreffende kommunikasie

ashton-wong
Download Presentation

Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bedryfskommunikasie HoërSertifikaat in Kantooradministrasie Dosent: Karin Venter Kontaksessie: 1 Datum: 9 Februarie 2013

  2. Programoorsig • Kommunikasie is opgedeel in 5 Studie-eenhede • Inleiding tot bedryfskommunikasie • Vereistes vir doeltreffende kommunikasie • Kommunikasievaardighede • Sakekorrespondensie • Sakevergaderings

  3. Definisies (bl.10) • Bedryfskommunikasie • Belangegroepe • Blog • E-pos • Hiërargie • Kantoorpolitiek • Kopiereg • Verbale/nie verbale kommunikasie • Videokonferensie

  4. Steurnisse Steurnisse Kommunikasieproses Kanale Terugvoer Steurnisse Steurnisse

  5. Bl. 41-42 H I N D E R N I S S E Verkeerde kommunikasiemetodes Omgewing wat nie kommunikasie fasiliteer nie. Inligting verkeerd beklemtoon Swak taalgebruik Verkeerde kommunikasiemetodes Aanname dat ontvanger meer weet Irriterende maniërismes Kan nie ontvanger se behoefte analiseer nie Kan nie terugvoering sien nie Geen luistervaardighede Ontvanger se onvermoë Kultuurverskille Swak voorkoms van boodskap Negatiewe voorkoms van die sender Omgewingsfaktore Verkeerde kommunikasiemetodes

  6. Verbale kommunikasie Woord en stem Bl. 43-44 Nieverbale kommunikasie Lyftaal Voorkoms Ruimte tyd Geskrewe kommunikasie Verslae ens.

  7. KOMMUNIKASIEPATRONE Interne kommunikasie Vertikale kanale • Eksterne kommunikasie Bl. 44-45 Horisontale kanale Netwerk kommunikasiekanale

  8. Kommunikasieboodskap Bl.12-14 Woorde Sinne Paragrawe Taal

  9. Konteks van Bedryfskommunikasie (bl.14-21) Kommunikasietegnologie: E-pos Internet Sosiale netwerke Blog Videokonferensie Wetlike kwessies: Beskerming van privaatheid Onderneming het reg om werknemers se rekenaars te monitor Elektroniese gemorspos Kopiereg Kontrakte Personeelkommunikasie Kantoorpolitiek: Negatiewe politiek Konstruktiewe politiek

  10. Fokus op inligting en kennis as korporatiewe bates Waarom word Bedryfskommunikasie gebruik? (bl. 21-23)

  11. Doelwitte van Bedryfskommunikasie Verstaan wat onderneming probeer sê. Die ontvanger moet nodige reaksie toon. Beter verhoudinge. Goeie reputasie Bl. 23-24

  12. Bl. 24-26 Kommunikasie met kliente Kommunikasie met mededingers Kommunikasie met gemeenskap Gebruike van kommunikasie Kommunikasie met personeel Kommunikasie met beleggers en aandeelhouers Kommunikasie met regering

  13. Kommunikasiemetodes (bl.27-36) Televisie en radio E-pos Sms’e/BBM en Whatsapp informeel Verslae en voorstelle formeel memorandums Aanbiedinge en persoonlike gesprekke

  14. Bl. 27-28 Faktore wat keuse op kommunikasiemetode beïnvloed • Die belang of dringendheid van die boodskap • Die behoefte aan rekordhouding • Die aard van die boodksap • Die aard van die ontvanger • Die fisiese afstand van die ontvangers

  15. Volgende klas • 23 Februarie

More Related