60 likes | 244 Views
Kantoorprosedures , stelsels en - rekords Hoër S ertifikaat in Kantooradministrasie. Dosent : Karin Venter Kontaksessie : 1 Datum: 9 Februarie 2013. PROGRAMOORSIG. Kantoorprosedures, -stelsels en -rekords is opgedeel in 5 Studie-eenhede Kantoorprosedures
E N D
Kantoorprosedures, stelsels en -rekordsHoërSertifikaat in Kantooradministrasie Dosent: Karin Venter Kontaksessie: 1 Datum: 9 Februarie 2013
PROGRAMOORSIG Kantoorprosedures, -stelsels en -rekords is opgedeel in 5 Studie-eenhede Kantoorprosedures Administratiewe kantoorstelsels Verslaghouding in die administratiewe kantoor Doeltreffenheid van kantoorprosedures Sekuriteit van kantoorstelsels en -rekords
Oorsig Uitkomste vir die hoofstuk(bl. 9) Definisies (bl.10, 11) Gevallestudie (bl.12, 13)
Waarom is kantoorproseduresnodig? Wat is kantoorprosedures(bl. 14) Voordele (bl. 14) Verbeter kommunikasie Voorkom duplisering van werk Verbeterde kwaliteitskontrole Verhoogde produktiwiteit Beveiliging van die werksomgewing Vermindering van foute
Vereistesvireffektiewekantoorprosedures Prosedure vs doelwit (bl.19) Spaar geld (bl.20) Herhaalde take (bl.20) Meetbaarheid (bl.21) Bestuur moet regverdig word (bl.22) Vereenvoudiging van kantoorwerk (bl.22)
Volgende klas Datum: 23 Februarie Hoofstuk 21: Vanaf bl.23