50 likes | 157 Views
Kategismusprediking – Hoofsake 1. Invalshoek
E N D
Kategismusprediking – Hoofsake • 1. Invalshoek • “Die bedienaars van die Woordmoet op Sondag, gewoonlik in die tweedediens, die hoofinhoud van die Christelike leer soosvervat in die HeidelbergseKategismusuitlê en soveelmoontlikjaarliksafhandelvolgens die Sondagsafdelingdaarvan.”
2. Geskiedenis van Kategismusprediking • 3. Wat is Kategismusprediking? • Woordbediening, Skrifprediking. • Geen spanning tussenWoord en belydenisnie. • Tematieseprediking. • Die hoofinhoud van die christelike leer moet “kortliksuitgelê word”. • Kategismus gee die agenda virpredikingaan.
4. Doel van Kategismusprediking • Vermeerdering van deurleefdekennis. • Gemeenskap van volwassegeloofsbelyers. • Eenheid in ware geloof. • Pastoralesorg. • Sekerheid. • Bestryding van valse leer. • Steunvirpredikant.
5. Noodsaak van Kategismusprediking • Die teenkanting teen Kategismusprediking. • Valsbeskuldiging • Van die eenkom die ander. • Biblisisme of Konfessioneleonverskilligheid • Bly by die afspraak
6. Hoe moetKategismuspredikinggeskied? • Wat bely onshier? (sentralegedagte, hoofsaak van die leer, verklaring van die belydenis) • WatterSkrifdele word hierge-eggo, bely? (Skrifbegronding) • Watbeteken my/onsbelydenisvandag? (toepassing, aktueelvir die hede)