230 likes | 950 Views
SIFTING VIR PROSTAAT KARSINOOM. Hugo A van der Merwe Uroloog Pretoria Urologie Hospitaal. Vraag. Man van 42 kom sien u in u kamers Rapporteer dat hy bekommerd is oor sy cholestrol omdat sy pa onlangs ‘n miokardiale infarksie gehad het
E N D
SIFTING VIR PROSTAAT KARSINOOM Hugo A van der Merwe Uroloog Pretoria UrologieHospitaal
Vraag • Man van 42 komsien u in u kamers • Rapporteerdathybekommerd is oorsycholestrolomdatsy pa onlangs ‘n miokardialeinfarksiegehad het • Hy het geenlaerurineretraktussimptomenie • Moet hygesif word virprostaatkarsinoom?
Punte van Belang • Wat is sifting? • HoekomsifvirProstaatKarsinoom • Uniekeeienskappe van ProstaatKarsinoom • PSA • Bewysevir Sifting • Gevare van Sifting • Riglyne
Wat is sifting • Sifting is om te soek vir siektes in gesonde, klinies asimptomatiesepatiente • Eienskappe van belangvirsiekteswaarvoorgesif word: • Algemeen • Sifting moetgoedkoopwees • Sifting moetmaklikwees • Behandelingmoetbeskikbaarwees • Vroeë diagnose moet ‘n oorlewings voordeel hê
Doelstellings van sifting • Vermindersiektespesifiekemortaliteit • Vermindersiektespesifiekemorbiditeit • Verbeterdekwaliteit van lewe • VerminderdekosteaanGesondheidsSorgSisteem
HoekomsifvirProstaatKarsinoom • Meesalgemenesoliedeorgaankanker in mans • Tweedemeesalgemeneoorsaakvirkankermortaliteit in mans • Sifting deur DRO en PSA is maklik en goedkoop • Behandeling is algemeenbeskikbaar • Problematies wêreld wyd maar veral in RSA • Maakdit ‘n verskil ?
InsidensievanProstaatKarsinoom • Insidensieverhoog met ouderdom:* • 30% van mans wat 50 jaaroud is • 70% van mans wat 70 jaaroudis • Risikoomgediagnoseerte word met ProstaatKarsinoom: • Swart mans: 20,6% • Blanke mans: 17,6% • RisikoomtesterfaanProstaatKarsinoom: • Swart mans: 4,7% • Blanke mans: 2,8% * Konserwatieweskattings: Goeiebewysvirinsidensie van 50% in 50 jarige mans
Implikasies van Insidensie • Meeste mans sterfmetProstaatKarsinoom en nie as gevolgvanProstaatKarsinoomnie • Oordiagnose van KliniesOnbelangrikeProstaatKarsinoom / Lamlendige of SluimerendeKarsinoom (“Indolent”) • Oordiagnose lei naOorbehandeling • Psigies / Emosionele las • Komplikasies van diagnose • Komplikasies van behandeling
PSA • ProstaatSpesifiekeAntigeen • ‘n Glikoproteinwatgeproduseer word deur die epiteelselle van die prostaat • Funksie: Vervloeiing van die ejakulaatkoagulum • Daar is geen “normale” PSA waardenie: • PSA waardes is ouderdomsafhanklik • Redesvir ‘n verhoogde PSA waarde: • ProstaatKarsinoom • BenigneProstaatVergroting • Prostatitis • Instrumentasie (Kateterisasie, Sistoskopie, Biopsie) • UrinereRetensie • DRO (Geenverhoging in Totale PSA, welinvloed op Vry PSA)
PSA in ProstaatKarsinoom • Doenaltyd PSA en DRO saam • Insidensie van ProstaatKarsinoom met PSA vlakke: • PSA 0 – 2,5ng/ml: 10% risiko vir Prostaat Karsinoom met biopsie • PSA 2,5 – 10ng/ml: 20% risiko vir Prostaat Karsinoom met biopsie • PSA > 10ng/ml: 50% risiko vir Prostaat Karsinoom met biopsie • BaiewaardevolnabehandelingvirProstaatKarsinoom: • PSA > 0,01ng/ml: Residuelesiekteonwaarskynlik • Vroeë indikasie van siekte herhaling • Help omhormonalebehandelingteevalueer en reguleer
Sifting • TradisioneleRiglyne: • DRO en PSA is voorgestel as instrumente van sifting vir baie jare • Geenwetenskaplikegrondevireffektiwiteitnie • PSA ontdek in laat 1970’s • Algemeengebruik in 1980’s • ProstaatKarsinoominsidensiepiek in 1991 • Min bewysedat sifting ProstaatKarsinoomSpesifiekeMortaliteitverminder
Bewysevir Sifting In ProstaatKarsinoom • Ouerstudies: • Swak wetenskaplike kwaliteit: • Voorbeelde: • Tyrol (Oostenryk): Verminderdemortaliteit (Minimaal) • Groot KanadeseStudie: VerminderdeMortaliteit • Seattle vs. Connecticut : Geenverskil in uitkomste • SEER databasis(USA): Verminderdemortaliteit • Onlangsestudies: • Goeiewetenskaplikekwaliteit (Gerandomiseerdebeheerdegroot studies) • Gepubliseer in 2009 • PLCO cancer surveillance study (USA) & ERSPC (Europa)
PLCO • Prostate Lung Colorectal and Ovarian cancer screening study • 76 000 mans • Jaarlikse PSA en DRO • Uitkomstena 7 jaar: • Geenkliniesebelangrikeverbetering in uitkomstenie • Kritiek: • Betekenisvollekontaminasie (52% PSA sifting) • Swak patient samewerking / opvolg (40% van aanbevoleBx’s) • Konklusie: • Nie moontlik om betekenisvolle afleidings te maak nie
ERSPC • European Randomized Study for Screening of Prostate Cancer • 162 243mans • Multisentries (Sommigesentra het glad nie DRO gebruiknie en die gemene PSA sifting intervalle was 4 jaarliks) • 9 jaaropvolg • Konklusie: • 20% vermindering in ProstaatKarsinoomSpesifiekeMortaliteit • 41% Vermindering in Insidensie van ProstaatKarsinoomMetastatiesesiekte
Belangrikepunte van die ERSPC • Massa (populasie) gebaseerde sifting vsOpportinistiese sifting • Aanvanklik: • Om eenProstaatKarsinoomSpesifiekeMortaliteittevoorkommoet 1410 mans gesif word en 48 mans behandel word • Met maturasie van data: (Goteborg sentrum) • Gebruik PSA, DRO en Sonar • 44% reduksie in PKSM indien elke 2e jaar sif met 14 jaar opvolg (Om een PKSM te voorkom moet 293 mans gesif word en 12 behandel word)
OnbeantwoordeVrae • Op watter ouderdom moet sifting begin? • Sifting intervalle vir PSA en / of DRO? • Wanneer om op te hou sif?
Gevare van Sifting • Oordiagnosering: • Kostes van biopsies • Komplikasies van biopsies • Oorbehandeling: • Behandeling van kliniesonbelangrike / lamlendigekarsinoom • Komplikasies van behandeling • Psigologiese / Emosionele las
TraditioneleRiglyn • Jaarlikse PSA en DRO in mans oor 50 • Vroeer sifting in hoë risiko mans: • Familiegeskiedenis • Swart mans • Begin op 40
Riglyne • The US Preventative Task Force: (2008) • Niegenoegsamebewysdat sifting in mans minder as 75 ‘n voordeelbiednie • Sifting in mans oor 75 word nieaanbeveelnie • The American College of Preventative Medicine: (2008) • Aanbeveling is teen massa sifting met PSA en DRO • Aanbeveling is ten gunste van sifting in goedingeligte mans oor 50 met meer as 10 jaarlewensverwagting
Riglyne • The American Cancer Society & The American Urological Association (AUA): • Jaarlikse PSA en DRO sifting vanaf 50 jarigeouderdom • Vroeer sifting in mans met risikofaktore (Familiegeskiedenis & Ras) • NCCN: (2007) • National Comprehensive Cancer Network (USA) • Basislyn sifting as 40 (PSA) • Bepaalfrekwensie van opvolgvolgensbasislyn PSA
Riglyne: EUA • European Urological Association • Opportunistiese sifting in goed ingeligte pasiënte • Basislyn PSA as 40 • Indien DRO benignedan: • 8 jaarlikse sifting indien PSA < 0,6 • 4 Jaarlikse sifting indien PSA < 1 • Hou op as 75 en PSA < 3
Vraag • 81 jarige man presenteer met klagtes van nokturie en swak stroom: moet hy gesif word?