1 / 68

SOOGDIER-WEEFSELS

SOOGDIER-WEEFSELS. DR WILLEM STOLK GOUDVELD HOëRSKOOL WELKOM. Wat is weefsels?. Versameling van min of meer eenders gedifferensieerde selle met hulle tussenmateriaal wat as ‘n geheel funksioneer . Elkeen van dié onderstaande weefselgroepe word onderverdeel in aparte groepe.

chipo
Download Presentation

SOOGDIER-WEEFSELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SOOGDIER-WEEFSELS DR WILLEM STOLK GOUDVELD HOëRSKOOL WELKOM

  2. Wat is weefsels?

  3. Versameling van min of meer eenders gedifferensieerde selle met hulle tussenmateriaal wat as ‘n geheel funksioneer.

  4. Elkeen van dié onderstaande weefselgroepe word onderverdeel in aparte groepe. Vier hoofgroepe weefsels in jou liggaam, nl. 1. Epiteelweefsels 3. Spierweefsels 2. Bindweefsels 4. Senuweeweefsels

  5. Plaveiselepiteel EPITEELWEEFSEL Kolomepiteel Gesilieerde epiteel Kubiese epiteel

  6. BINDWEEFSEL Kraakbeen Been Bloed

  7. SPIERWEEFSEL Skeletspiere Gladde spiere Hartspiere

  8. Sensoriese neurone SENUWEEWEEFSEL NEURONE Motoriese neurone Verbindingsneurone

  9. EPITEEL- WEEFSELS Kan jy nog die vier groepe onthou ?

  10. Dié epiteel is…

  11. plaveiselepiteel

  12. Plaveiselepiteel beskik oor belangrike eienskappe

  13. Sulke eienskappe onderskei plaveiselepiteel van die ander epitele

  14. !!! Plat van bo na onder !!! (maar hoekom) Sodat die diffusie van stowwe daardeur maklik kan plaasvind

  15. Die selle het ook ‘n onreëlmatige voorkoms

  16. Waar word plaveiselepiteel aangetref ?

  17. Wande van alveoli • Wande van haarbloed- • vate

  18. Dié epiteel is…

  19. Kolomepiteel

  20. Oor watter belangrike eienskappe beskik kolomepiteel ?

  21. Die selle is langer as wat hulle breed is

  22. Beskik oor bekerselle wat mukus afskei

  23. Waar word dié kolomelepiteel aangetref ?

  24. Slukderm Maag Dunderm Dikderm

  25. !! PRAGTIG !! KOLOMEPITEEL VOER DUS DIE SPYSVERTERINGSKANAAL UIT

  26. Dié epiteel is…

  27. Gesilieerde epiteel

  28. Eienskappe van gesilieerde epiteel ?

  29. Silia’s Bevat ook bekerselle wat mukus afskei Bevat silia (haaragtige uitgroeisels)

  30. Waar word dié gesilieerde epiteel aangetref ?

  31. Neusholtes Trachea GESILIEERDE EPITEEL WORD DUS IN DIE RESPIRASIEGANGE AANGETREF

  32. Die funksie van gesilieerde epiteel

  33. Funksies • Mukus vang vreemde dele in die • ingeasemde lug vas. • 2.Die silia voer golfbewegings uit • en vervoer vreemde stof op- • waarts na buite.

  34. Dié epiteel is…

  35. Kubiese epiteel

  36. Waar word dié kubiese epiteel aangetref ?

  37. Tiroïedklier Speekselkliere Sweetkliere Nierbuisies

  38. BIND- WEEFSELS Kan jy nog die DRIE groepe onthou ?

  39. BINDWEEFSEL Bloed Been Kraakbeen

  40. BLOED

  41. BLOED BESTAAN UIT TWEE HOOFKOMPONENTE BLOEDPLASMA BLOEDLIGGAME

  42. BLOEDPLASMA BESTAAN UIT DIE VOLGENDE • Water, 90% van volume • Plasmaproteïene soos fibrinogeen • Hormone • Voedingstowwe, bv. aminosure, glukose • Soute, bv. Na en Cl • Afvalprodukte, bv. ureum • Respiratoriese gasse, bv. O2 en CO2

  43. BLOEDLiGGAME BESTAAN UIT DIE VOLGENDE Eretrosiete (rooibloedliggame) Leukosiete (witbloedliggame) Trombosiete (bloedplaatjies)

  44. ERETROSIETE vervoer O2 en CO2 is kernloos gevorm in rooimurg

  45. Eretrosiete beskik oor die pigment hemoglobien waaraan O2 koppel om oksihemoglobien te vorm

  46. LEUKOSIETE verdedig teen siektes Het ‘n selkern

  47. Twee soorte leukosiete, naamlik Verswelg bakterieë (fagositose) Vervaadig teen- liggaampies teen infeksies Fagosiete Limfosiete

  48. TROMBOSIETE is kernloos help met bloedstolling

  49. BEEN

  50. Opgebou uit selle wat osteosiete genoem word

More Related