1.06k likes | 2.29k Views
WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom. Soos jy behoort te weet …… !!!. ... is lewenswetenskappe die studie van. *** LEWE ****. ??????. Hoe onderskei lewenswetenskaplikes tussen … ?. Nie-lewe. lewe.
E N D
WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom
Soos jy behoort te weet …… !!! ... is lewenswetenskappe die studie van *** LEWE **** ??????
Hoe onderskei lewenswetenskaplikes tussen … ? Nie-lewe lewe
Lewende dinge word gekenmerk deur funksies wat hulle aan die lewe hou, Diere en mense met die mond Plante fotosin-teer Asemhaling O2 in CO2 uit • Afvalstowwe • Urine • Feses • Gewig • Lengte • Breedte • Sade • Babas • Eiers • Kleintjies • Pote • Voete • Vinne • Flagellums • Beweeg weg van gevare soos • Lig • Temperatuur Voeding Respirasie Uitskeiding Groei Voortplanting Beweging Reaksies
By die studie van lewe be-gin ons altyd by die eenvou-digste vlakke; naamlik selle Definisie: Selle is die kleinste funksionele en struk-turele eenheid van lewe
Groepe selle vorm dan …. Definisie: Groepe eenderse sel-le wat min of meer dieselfde funksies verrig Weefsel
Versameling weefsels vorm …. Definisie: Groepe eenderse weefsels wat min of meer soortgelyke funksies verrig • hart • longe • lewer • maag • ens. Organe
Versameling organe vorm …. Definisie: Groepe eenderse organe wat saam funksioneer om ‘n bepaalde funksie te verrig, soos …. • spysverteringstelsel • asemhalingstelsel • senuweestelsel • bloedstelsel • ens. Stelsels
Versameling organe vorm …. Definisie: Al die stelsels van die liggaam vorm saam die organisme, soos • mense • diere • insekte • ens. Organisme
Kyk weer … !! Ons noem dit die vlakke van organisasie van lewe selle stelsels weefsels organisme organe
Selle is mikroskopies klein en moet met ‘n mikroskoop bestudeer word. Kennis van die mikroskoop is dus baie belangrik
Funksies van elke onderdeel is belangrik en moet geleer word Oogstuk neusstuk objektiewe tafel Growwe stelskroef Fyn stelskroef Ligbron
Aangesien jy nou die mikroskoop ken, kan ons oorgaan na die bestudering van plant- en dierselle Selle is die kleinste funksionele en strukturele eenheid van lewe !!! Onthou die definisie !!!
!!! Onthou !!! Sommige organismes bestaan net uit een sel !!! Onthou !!! Ander organismes bestaan net uit meer as een sel Eensellige organismes Meersellige organismes
Elke sel bestaan uit drie hoofdele naamlik …
Jy moet elkeen van dié hoofdele deeglik ken Selmembraan Sitoplasma Selkern
Die selmembraan is opgebou uit drie lae Buite Dubbele fosfolipiedlaag Binne
Buitenste proteïenlaag Binnenste proteïenlaag
Eienskappe • Dun • Soepel • Elasties • Uitstulpings na buite • Instulpings na binne
Funksies • Dien as lewende grens tussen die • sel en sy eksterne omgewing • Omhul die sel om die inhoud van • die sel bymekaar te hou • Dit laat toe dat sekere stowwe vry- • lik in en uit beweeg, terwyl ander • stowwe permanent uitgesluit is en • nie in en uit kan beweeg nie
Die selmembraan is dus ‘n SELEKTIEF DEURLATENDE MEMBRAAN
BEWEGING VAN STOWWE DEUR DIE SELMEMBRAAN Passiewe beweging waarin geen energie vereis word nie. Molekules beweeg spontaan van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie totdat al die molekules eweredig versprei is. Vloeistowwe, vaste stowwe en gasse. Diffusie
Die tempo waarteen diffusie geskied hang af van die volgende faktore • grootte van die molekules • temperatuur • konsentrasie van betrokke stof • Groter molekules - stadiger diffusietempo • Hoër temperatuur - vinniger diffusietempo • Groter konsentrasies - Groter diffusietempo
BEWEGING VAN STOW-WEDEUR DIE SELMEM-BRAAN Dit is op hierdie wyse waarop opgeloste stowwe die sel binnekom Spesiale soort diffusie waarin watermolekules deur ‘n selektief deurlatende membraan beweeg van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie Osmose
Hoë konsentrasie Lae konsentrasie
Eienskappe • Sfeervormig • Plantselle meer na kant geleë • Dierselle meer na middel geleë • Dubbele membraan • Porieë
Funksies • Beheer die bou en eienskappe • van die sel. • Dra die erflikheidseienskappe • deur middel van die gene op die • chromosome • Beheer die sintese van proteïe- • ne
Erflikheidseienskappe word in die selkern gedra op die chromosome
DNA Chromosome is opgebou uit proteïene en ‘n struktuur wat DNA genoem word
DNA molekules is opgebou uit streke wat gene genoem word. Dit is waar spesifieke erflikheidseienskappe beheer word. Gene
Elke plant-of dierspesie het ‘n spesifieke getal chromosome in elke liggaamsel Mense het 46
Eienskappe • Jellieagtige vloeistof • Organelle is daarin gesuspendeer • * Endoplasmiese Retikulum * Mitochondria • * Ribosome * Chloroplaste • * Golgi-liggaam • * Vakuole Moet elkeen uitken !!!!!
Al hierdie organelle moet baie goed bestudeer word Mitochondrion Vakuool Chloroplaste Golgi-liggaam Ribosome ER
Endoplasmatiese Retikulum • Eienskappe • Netwerk van membrane • Lang kanale • Borrelagtige sakkies • Vesikels • Funksies • Vervoer stowwe dwars- • deur sitoplasma • Twee soorte • Growwe ER (ribosome) • Gladde ER (geen ribosome)
Ribosome • Eienskappe • Talle aan ER gekoppel • Ander deur die sitoplas- • ma versprei • Funksies • Betrokke by die sintese • van proteïene
Golgi-liggaam • Eienskappe • Stapel van ongeveer ses ronde, • hol, plat membraansakkies • Funksies • Sintetiseer komplekse proteïene • soos mukus • Dit smeer die neusgange en • binnekant van dermkanaal. • Sekreterende funksie • Speel ‘n rol by die vorming van • nuwe ER
Vakuool • Eienskappe • Gevul met selsap • Dit is water en opgeloste minera- • le • Plante is dit die grootste organel • Omring deur tonoplaste • Funksies • Berg water, organiese en anor- • ganiese verbindings • Steunverlening aan die sel. Uit- • waartse drukking • Intrasellulêre vervoer
Mitochondrion • Eienskappe • Dubbelwandige struktuur • Getalle wissel na gelang van • energiebehoeftes • Binnewand het ‘n groot aantal • voue (kristas) • Plantselle het minder as diersel- • le. (laer energiebehoeftes) • Funksies • Dit is waar selrespirasie plaas- • vind. • Energie (ATP) word hier vanuit • komplekse molekules soos glu- • kose vrygestel. • Kragsentrale van die sel
Buitenste membraan Binnenste membraan Ribosome Kristas
Diere beweeg rond op soek na skuiling en kos. Hulle energiebehoeftes is meer as dié van plante. Daarom is daar meer mitochondrions in dierselle as in plantselle. Hoekom het dierselle meer mitochondrions as plantselle ?
Chloroplaste • Eienskappe • Kom slegs in fotosinteti- • serende weefsels voor • Bevat chlorofil • Funksies • Noodsaaklik vir die pro- • ses van fotosintese. • Dit is waar sonligener- • gie in chemiese poten- • siële energie omgesit • word.
Jy moet die bou van die chloroplaste kan bespreek en ook kan skets