330 likes | 513 Views
Psalm 85. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “I had ignored him but suddenly he was precious to me. It appeared that I could not live without him.”. Die tweede kers van Advent. Die eerste kers van Advent. Ingaan in God se tyd.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“I had ignored him but suddenly he was precious to me. It appeared that I could not live without him.”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Why not help us make a fresh start - a resurrection life?Then your people will laugh and sing!Show us how much you love us, GOD!Give us the salvation we need!
“Love and Truth meet in the street. Right Living and Whole Living embrace and kiss!”
Vrede =‘rys in jou mond’ ‘dak oor jou kop’‘twee harte wat saam klop’
“Daar sal geen heidene wees as Christene leef soos die Here sê nie”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Volgende week: Luk 1:46-55