390 likes | 608 Views
‘n Trotse St John’s Prep seuntjie. Eerste dag op skool. Laaste dag op skool – nat van die swembad !. Varsity maats. Na universiteit gaan werk hy in New York. Werk vir Umevoice , ‘n maatskappy wat stem- herkennings sagteware ontwikkel. Smoorverlief in Amerika.
E N D
WerkvirUmevoice, ‘n maatskappywat stem-herkenningssagtewareontwikkel
Nick was besigom ‘n Umevoice-uitstalling op testel op die 106steverdieping toe die vliegtuigtussen die 93ste en 99steverdiepings van die Noord-toringtref
Nicholas Charles Alexander Rowe (OJ - 1991 Clayton Huis) 1972 - 2001
The Falling Man • The Falling Man is die foto wat op September 11, 2001 om 09:41:15 vm. geneem is deur Richard Drew. Dit beeld een van die talle mans en vrouens uit wat van die torings gespring het. • Die foto het onmiddellik kwaai kritiek uitgelok, veral in die VSA. Wat voel julle oor die gebruik van so ‘n foto?
Die foto is slegs een maal deur baie Amerikaanse koerante gepubliseer weens die oorweldigende kritiek en verwoede briewe van kykers wat gevoel het die foto buit die man se dood uit, is oneerbiedig teenoor die dooie man en sy familie en na smaaklose afloerdery voel. Dit het daartoe gelei dat die media sensuur op homself toegepas het en eerder foto’s van heldedade en opoffering gepubliseer het.
Tydlyn • 8:45 v.m. 'n Gekaapte passasiersvliegtuig, American Airlines Vlug 11 vanuit Boston, Massachusetts, tref die Noord-toring van die World Trade Center. Dit skeur 'n enorme gat in die gebou en steek dit aan die brand. • 9:03 v.m.: 'n Tweede gekaapte vliegtuig, United Airlines Vlug 175 vanuit Boston, tref die Suid-toring van die World Trade Center en ontplof. Beide gebou brand.
10:05 v.m.: Die Suid- toring sak inmekaar 10:28 v.m.: Die Noord- toring sak inmekaar Die geboue val
deur ‘n fotograaf RICHARD DREW ASSOCIATED PRESS FOTOGRAAF
die man: Die man
wegweg weg weg weg
na ‘n bestaan buite tyden pyn • Die dood = verlossing • Hy sal geen tyd op aarde meer spandeer nie • Hy sal geen pyn verder moet verduur nie
vele vraagtekens volg Hoekom was hy in die gebou? Waarvandaan het hy gekom? Hoe oud was hy? ! ??? Hoekom het so iets gebeur? Wie kon so iets doen? Watter soort werk het hy gedoen? Wie was hierdie man? Het hy ‘n gesin gehad? Waarom het hy gespring?
velevraagtekensvolg ? ? ? ? ? ?
Die misterie verbreek:Ons verneem hy was ene Norberto Hernandez Norberto Hernandez, ‘n sjef van Elmhurst, was ‘n werknemer van Windows on the World restaurant bo op die NoordToring, en is vermissedert die aanval. Volgenssygesin het ‘n reddingspansyliggaametlikedaena die gebou se ineenstortinggevind. Hy was 42, getroudvir 25 jaar en het driekindersgehad.
sy laaste werksdag as bakker en skinker van die lewe • Josef in die tronk Gen 40 • Bakker en skinker se drome • Skinker maak wyn van drie druiwetrosse = sal binne drie dae vrygelaat word • Bakker dra drie mandjies op sy kop en voëls eet die kos uit die boonste mandjie = hy sal binne drie dae doodgemaak word
sy laaste werksdag as bakker en skinker van die lewe • Die man word twee karakters • Die bakker sterf: die man lewe nie meer nie • Die skinker leef: die man se nagedagtenis leef voort as ons kyk na sy foto
maar eintlik was hy ‘n engel • Hy sterf op die aarde, maar word ‘n ‘engel’ wat na die dood voortbestaan • Hy ‘lewe’ vir ewig in die foto
Wat tydens hierdie Armageddon Die plek waar God uiteindelik met die Bose magte sal bots: verwys na die oorlog op terreur wat volg na hierdie dag; asook die Amerikaners wat gedink het die einde van die wêreld het aangebreek
die ondraaglike breekbaarheid van lewe oorwin • “[He] conquers the unbearable fragility of living” • Breekbaarheid van lewe = ons kan op enige tydstip sterf • Ondraaglik = die digter sê ons vind dit moeilik om te aanvaar dat ons op enige tydstip kan sterf, soos hy, soos al die ander slagoffers, soos Nick, wat geen idee gehad het wat daardie oggend sou gebeur nie. Ons het nie beheer daaroor nie • Hy oorwin dit, want hy sal vir ewig ‘lewe’ en ‘lewendig’ wees op die foto. Hy is dus nou ‘onbreekbaar’ = onsterflik – soos ‘n engel. Leef voort, maar is dood
Jonathan Briley, ‘n 43-jarigeklankingenieur van Mount Vernon, buite Manhattan, het ook in die Windows on the World restaurant gewerk. Hy is as die eintlike Falling Man geïdentifiseerdeursymede-sjef Michael Lomonaco. In die lykshuis is hyookdeursybroeraansyoranje T-hemp en skoenegeïdentifiseer.
When American Airlines flight 11 hit the north tower of the World Trade Center at 8:45, the plane cut a swath through floors 93 to 99. It ripped through elevator shafts and left emergency exits impassable. The huge fire spread fast and smoke plumed up through the ventilation shafts to the floors above. Nearly 1000 people were trapped with no exit. People inside the building inundated the emergency services with calls for help. Some tried to escape to the roof but found the access doors locked. Rescue from the top of the building would have been impossible because helicopters couldn't land in the thick billowing smoke. Desperate for air, the survivors started to break windows on the upper floors. But the oxygen from outside only fed the fire and made the situation inside the tower worse. Many people decided that there was only one option left. Not long after the first plane hit the World Trade Center people in the top floors began to jump out. Eric Lipton, a reporter for the New York Times witnessed the scene. "You're able to see more and more people assembling at the windows as time is passing, not only assembled but they're stacked up against each other. Imagine leaning out of the hundredth and ninth floor of the World Trade Center, no rational person would do that." Then the unimaginable happened. At 9:03 am a second plane hit between the 78th and 84th floors of the south tower and another 600 people were trapped. One stairwell was left passable but only eighteen people from above the crash zone managed to escape down it. For those who jumped, the fall lasted about ten seconds. The jumpers hit the ground at 240 kilometres a hour. It wasn't fast enough to cause unconsciousness while falling, but ensured instant death on impact.