1 / 29

ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012

KONTRAKTEREG. ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012. LEKTOR. Kenneth Mould CRS 202 KONSULTASIETYE: MAANDAG TOT DONDERDAG: 08:30-09:30. VOORGESKREWE HANDBOEK:. Hutchison et al. “ Kontraktereg in Suid-Afrika ”. 2010. Oxford University Press.

Download Presentation

ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KONTRAKTEREG ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012

  2. LEKTOR • Kenneth Mould • CRS 202 • KONSULTASIETYE: • MAANDAG TOT DONDERDAG: 08:30-09:30.

  3. VOORGESKREWE HANDBOEK: • Hutchison et al. “Kontraktereg in Suid-Afrika”. 2010. Oxford University Press. • BESKIKBAAR VANAF VAN SCHAIKS en PROTEA BOEKWINKEL IN DIE BRANDWAGSENTRUM, WINKEL 33. • PRIMERE BRON VAN HIERDIE KURSUS.

  4. STUDIEGIDS: • KOMBINASIE VAN 5 HANDBOEKE, HOFSAKE, AKADEMIESE ARTIKELS. • SLEGS ‘N RIGLYN VIR HANDBOEK. • REDELIK OMVATTEND.

  5. LEERUITKOMSTE: • DUI AAN WAT VAN STUDENT VERWAG WORD: WAT MOET STUDENT WEET OMTRENT DIE BETROKKE EENHEID? • SLEGS AANDUIDEND VAN MOONTLIKE TOETS-OF EKSAMENVRAE, NIE NOODWENDIG PRESIES NIE.

  6. REGSPRAAK • KONTRAKTEREG= ONGEKODIFISEERD. • DAAROM IS REGSPRAAK UITERS BELANGRIK. • SAKE ILLUSTREER DIE PRAKTIESE WERKING VAN KONTRAKTEREG-BEGINSELS.

  7. TOETSE • Dit is student se verantwoordelikheid om botsings te voorkom. • Geen verdraagsaamheid vir onvoldoende beplanning nie.

  8. KLASBYWONING • Verpligtend. • Minder as 75% van klasse bygewoon: onvoltooid. • Sal nie toegelaat word om eksamen te skryf nie.

  9. PREDIKATE: • Minimum van 40% om te kwalifiseer vir eksamen. • Predikaat van 70%- Hoef nie eksamen te skryf nie.

  10. KONTRAKTEREG 2010 2010

  11. “THE LAW OF CONTRACT IS TRULY REMARKABLE. IN FACT, IT IS DIFFICULT TO THINK OF AN AREA OF LAW THAT PLAYS A MORE IMPORTANT PART IN EVERYDAY LIFE” Ryan Murray

  12. EENHEID 1 DIE VEREISTES VIR ‘N GELDIGE KONTRAK LESING 1 INLEIDING EN BASIESE BEGRIPPE

  13. LEERUITKOMSTE: 1.Bespreek die historieseoorsprong van die Kontraktereg in Suid-Afrika. 2. Definieer die begrip “kontrak” 3. Definieer die begrip “verbintenis” 4.Klassifiseer en bespreek die verskillendetipesverbintenisse. 5. Onderskeitussen die terme “kontrak” en “verbintenis” 6.Identifieer en bespreek die karaktereienskappe van ‘n kontrak. 7.Onderskei tussen die terme “vernietig” en “vernietigbaar”. 8.Analiseer die Sosiale-en Grondwetlikewaardessaamgevat in die Kontraktereg. 9. Lys die vereistesvir ‘n geldigekontrak.

  14. Watmoetekbestudeervirhierdieeenheid? • 1. Afrox Healthcare v Strydom 2002 (6) SA 21. • 2. Brisley v Drotsky 2002 (4) SA 1 (SCA). • 3. Studiegids: pp. 1-7.

  15. 1. HistorieseInleiding • Romeins-HollandseReg=Suid-AfrikaanseGemenereg. • 1826- Moet EngelseReg die Romeins-HollandseRegaan die Kaapkolonievervang? • Louisa and Protector of Slaves v Van de Berg (1830). • Hof verwys glad nienaEngelse Reg. • Verkiesom Voet, Grotius en Groenewegentevolg.

  16. 2. Die Begrip “Kontrak” • Van der Merweet al: • “’n Belofteom ‘n verbintenistevervul” • “’n Verbintenisskeppendeafspraak/ooreenkoms. • “’n Ooreenkoms is ‘n kontrakindien die partyebedoelom ‘n verbintenis/verbintenisseteskep. • Christie: • “’n Ooreenkomswatregtensafdwingbaar is of bedoel is omregtensafdwingbaartewees.” • Bhanaet al: • “Ooreenkomstussenpartyewatbedoelomregte en verpligtingetussenhulleteskepwatbindend op die partye is.”

  17. Major: • “A contract is defined as a legally enforceable agreement. This means that a contract is enforceable in the sense that there is a legal remedy available in case one party should fail to comply with his promise under the agreement”

  18. 3. Die begrip “Verbintenis: • Die Kontrakteregresorteeronder die Verbintenisreg. • Afgelei van die Latynsobligare – “omte bind”. • Regsband= vinculum iuris. • Verhoudingbehels: Reg op prestasie (skuldeiser se reg). • Verpligtingomietstelewer (rus op skuldenaar). • Lewering van ‘n saak (dare) OF • Ietsdoen (facere) OF • Weerhoudaarvanomietstedoen (non facere).

  19. 3. Die begrip “Verbintenis (vervolg) • Skuldeiser se Reg: Persoonlike Reg. • Ookgenoem ‘n “eis”. • Skuldenaar se plig: “skuld”. • DUS: • ‘N VERBINTENIS BEHELS:

  20. ‘N REG ….

  21. EN ‘N VERPLIGTING!

  22. 4. VerskillendeTipesverbintenisse. • 1. Obligationesnaturales: • * Kan niedeurgeregshofafgedwing word. • * Kontrakdeurminderjarigewatniebygestaan is. • 2. Obligationesciviles: • * Kan deurgeregshofafgedwing word. • * Koop/huurkontrak.

  23. Verskiltussen die begrippe “kontrak” en “verbintenis” • Verbintenis= gevolge van ‘n kontrak. • Verbintenis kan voldoen word by wyse van vervulling, kwytskelding of kansellasie. • Die bestaan of werking van ‘n verbintenis mag afhang van ‘n veronderstelling, voorwaarde of modus. • Die begrip “kontrakbreuk” behoort dus eintlik te heet “verbintenisbreuk”!

  24. 6. Karaktereienskappe van ‘n kontrak. • Essentialia: • Elementewat die kontrakdefinieer en onderskei van anderkontrakte. • Incidentalia: • Klousuleswatvoorsieningmaakvirresidueleaangeleenthede. • Word deurpartyeingevoeg.

  25. 6. Karaktereienskappe (vervolg) • Naturalia: • Regsbeginsels van die kontraktereg wat van toepassing sal wees in die afwesigheid van klousules tot daardie effek in die kontrak self.

  26. 7. Nietig of Vernietigbaar? • NIETIG: • VANAF AANVANG. • GEEN REGSEFFEK HOEGENAAMD. • VERNIETIGBAAR: • GELDIG, MAAR KAN NIETIG VERKLAAR WORD. • DWANG, WANVOORSTELLING, ONBEHOORLIKE BEINVLOEDING.

  27. 8. Sosiale en GrondwetlikeWaardes. • N.B. Bestudeer Van der Merwe et al pp. 11-18. • Studiegids pp. 6-7.

  28. 9. VEREISTES VIR ‘N GELDIGE KONTRAK: • 1. Wilsooreenstemming • 2. Formaliteite • 3.Moontlikheidvan Prestasie • 4. Geoorloofdheid • 5. Sekerheid • 6.Handelingsbevoegde partye

More Related