1 / 56

DIE VISIE

devin
Download Presentation

DIE VISIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


    2. DIE VISIE

    3. HOEKOM DIE MEATMASTER? Die Meatmaster is n saamgestelde skaapras in Suid Afrika. Word geteel as n nie vetstert, haar tipe skaap vir vleisproduksie. Offer Telers n alternatief met unieke eienskappe om die groot mark in Suid Afrika en Wreldwyd te dien.

    4. Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. Totaal gefokus tot ekonomiese faktore. Geteel om: Kostes so laag as moontlik te hou! Inkomste so hoog as moontlik!! MAKSIMUM WINS!!!

    5. KLEUR EN VEL PIGMENTASIE Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar. Goeie pigmentasie om die o en oor die ore is noodsaaklik. REDE Om kanker en oog infeksies te voorkom. Sterk hoewe.

    6. KOP EN HORINGS Ooie moet vroulik wees en neig na poenskop. Ramme moet manlik wees en ook neig na poenskop. Horings in beide geslagte is aanvaarbaar. Rede Makliker om in krale te hanteer Minder vatbaar vir vlieg infeksies as gevolg van horing beserings.

    7. BEDEKKING Moet hoofsaaklik kort, blink hare h. Onderliggende laag fyn donsige wol. Moet nooit geskeer word nie, met natuurlike vermo om bedekking af te skud noodsaaklik. REDE Ekstreme hitte en koue toleransie (Winter benede vriespunt Somer 40C +) Beskerming teen bosluise en onsuiwer, geen skeer kostes. Skoon en Netjies Geen vlieg en onsuiwer probleme.

    8. UITSTEKEND

    9. GEMIDDELD

    10. SWAK

    11. PRUL

    12. OOIE EN HUL BEDEKKING

    13. UITSTEKEND

    14. GOED

    15. SWAK

    16. BOUVORM EN BENE Moet van gemiddelde grootte wees. Moet n funksioneel doeltreffende bouvorm h. Goed geplaasde bene met uitstekende loop vermo. REDE Maklik lam. Genoeg vleis en steeds goeie bewegings vermo.

    17. AGTERKWART Moet goed gespierd wees. Geen vet lokalisering.

    18. TESTIS Goed gevormd met uitstekende elastisiteit. Absolute minimum abnormaliteite en foute.

    19. BOUVORM RAMME Groot en Gespierd Veral sterk oor die agterkwart.

    20. STERT Goeie aanhegting. Verkieslik nie langer as die hakskeen. Netjies wigvormig met slegs n beperkte hoeveelheid vet. Moet nooit nodig wees om die ster af te sit nie. REDE Voorkom bosluise en onsuiwer. Geen stres en infeksies met stert sny laer risiko. Minder werk Laer kostes.

    21. STERT PROBLEME

    22. STERT PROBLEEM 1 Te kort Te vet Nie wigvormig PRUL REDE Vet lokalisering Swak karkas kwaliteit

    23. STERT PROBLEEM 2 Te lank Te vet Lae aanhegting Totaal onaanvaarbaar PRUL REDE Teel probleme Swak karkas kwaliteit

    24. STERT PROBLEEM 3 Afsakkende agterkwart Lae aanhegting PRUL REDE Teel probleme Swak karkas kwaliteit

    25. STERT PROBLEEM 4 Te vet Te wyd konformasie DISKRIMINEER REDE Ly tot teel probleme Vet lokalisering Swak karkas kwaliteit

    26. TROP INSTINK Die ras moet n baie sterk trop instink h. REDE Noodsaaklik vir maklike bestuur in ruig bosveld of bergagtige gebiede. Voorkom rondlopery en draad kruipery. Beskerm hulself en die lammers teen roofdiere.

    27. DOELGERIGTE SELEKSIE Poog om die volgende te behaal: Uiters vrugbare skape. Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. Viriele ramme met uitstekende telings vermo. Skape met goeie beweging en loop vermo. Lammers wat n slag massa van 15-25kg het, van die ma af, verkieslik voor 6 maande. Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

    28. Geen skeer. Geen sny van sterte. Minimale dosering, Inenting en Dip. N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!! DOELGERIGTE SELEKSIE

    29. BLOED TIEPE EN ONTWIKKELING Dit was besluit dat: Meatmasters ? persentasie Damara bloed moet h. Ons ? oop kudde boek sal bly. Meatmasters ontwikkel sal word deur verskillende rasse te kruis en dan te suiwer.

    30. BLOED TIEPE EN ONTWIKKELING Dit maak nie saak hoe telers besluit om hul Meatmasters te teel nie dit is egter van kardinale belang dat daar te alle tye aan die ras standaarde en seleksie norms voldoen word. Hierdie vorm die basis van die ras. Die Meatmaster stel die ras standaarde en telers besluit self hoe hulle dit wil behaal.

    31. REGISTRASIE EN LIDMAATSKAP Geregistreerde Telers Verkoop geregistreerde ramme en ooie. Kan op alle veilings verkoop. Volle rekordhouding op die Shepherd program. Hou rekord met Studbook of ARC. Verpligte werkverrigtings toetsing. B) Gewone Telers Verkoop kudde ramme en ooie alleenlik. kan ook op alle veilings verkoop. No rekordhouding nodig. Geen werkverrigtings toetsing nodig.

    32. IDENTIFIKASIE VAN SKAAP Tatoeer of oor merk voor lam 1 week oud is. Tatoeer of oor merk voor speen. Maklike identifikasie sou lam sy oor merk verloor.

    34. WAT OM TE DOEN VIR REGISTRASIE Identifiseer alle skaap deur aan elkeen n nommer toe te ken. Trek n paringslys op tydens paartyd. Alle lammers wat gebore word moet binne die eerste week gedentifiseer word. Alle lammer moet aan n KONTEMPORERE GROEP geallokeer word. In die geboorte notifikasie teken die volgende aan: Datum van geboorte; Geslag; Vader / Moeder Geboorte status. Op 100 Dae, gaan identifikasie na, weeg lammers en speen. Teken verskillende behandelings groepe aan.

    35. HOE OM REKORD TE HOU Shepherd program kan afgelaai word by: http://gadi.agric.za Maak jou eie: Teel boek Geboorte notifikasie boek Weeg boek Onthou dat die waarde en akkuraatheid van jou data afhang van die akkuraatheid van die syfers wat jy vasl. Moet n Doeltreffendheid Toetsing kursus bywoon om Indekse, Teel Waardes, Bestuur Groepe, ens te verstaan.

    36. STUUR AAN DIE ARC I.D. van elke skaap Datum van Geboorte Geboorte Status Geslag Vader Moeder 100 Dag Weeg Datum 100 Dag Gewig

    37. WIE OM AAN TE STUUR? ADRES A.R.C Animal Improvement Institute Private Bag X 529 Grootfontein Agricultural College Middleburg E.C 5900 Robert Tayler Tel. +27 (0)49 842 2563 E-mail: rtaylor@arc.agric.za

    38. DIE GENOOTSKAP Gedetermineerd en Toegewyd Effektief Bekostigbaar Dienste Gelewer: 8 uur per dag beskikbaar per telefoon. Onderhou Webbladsy http://www.meatmaster.org Hulp vir bestaande en nuwe lede Uitstuur van rekeninge en nuusbriewe Bestuur finansies van genootskap Hou notule van jaarlikse vargaderings Hulp met advertensies

    39. KONTAK BESONDERHEDE Tel: +27 (0)51 821 1488 Faks: +27 (0)51 821 1783 Webblad: http://www.meatmaster.org E-pos: info@meatmaster.org (Charmaine Alberts) POS ADRES Posbus 328 Brandfort 9400 FISIESE ADRES Voortrekker Straat 36 Brandfort 9400

    40. WHAT OM VAN JOU MEATMASTERS TE VERWAG

    41. VERGELYK MET ANDER RASSE

    42. VERGELYK MET ANDER RASSE

    49. NATIONALE SLAGLAM KOMPETISIE

    50. NATIONALE SLAGLAM KOMPETISIE

    51. TOEKOMS VAN DIE MEATMASTER Sukses gewaarborg omdat die Meatmaster totaal geselekteer word volgens ekonomiese faktore onder natuurlike toestande. telers die hoogste inkomste tot koste verhouding bied, dus maksimum wins. tot sy reg kom onder ekstensiewe boerdery omstandighede. vaar goed in navorsings toetse rakende net inkomste. sag, smaaklike vleis het met goeie karkas kwaliteite. wye internasionale belangstelling lok a.g.v. sy uniekheid. uiters maklik bestuur en versorg word. geen nietighede in sy seleksie toelaat, en skoue speel ook geen rol in seleksie. verpligte doeltreffendheid toetse het vir produksie en reproduksie.

    52. SUKSES VAN DIE MEATMASTER HANG VAN JOU AF! TELERS MOET: Natuurlike telings en seleksie beginsels verstaan. Doeltreffendheid toetse verstaan en korrek toepas. Kursusse bywoon! Betrokke raak by die ras en die promosie daarvan.

    53. VERSEKER JOU EIE SUKSES Wees gedissiplineerd en toegewyd rakende jou teling en seleksie. Adverteer die ras landwyd, maar spesifiek ook in jou eie area d.m.v.: Boere vereniging vergaderings en boere dae Skoue Opkomende Boere Artikels in Landbou Tydskrifte Deelneming in slag lam kompetisies Gebruik plaaslike nuusbriewe en koerante Organiseer Veilings Kry n WEBBLAD! (besoek http://www.studbreeder.com)

    54. BETREK DIE VOLGENDE Bank Bestuurders en Landbou Ekonome Bemarking Agente (BKB / CMW / ens.) Landbank Koperasie Bestuurders Rekenmeesters Landbou departemente van Universiteite en Kolleges. Suksesvolle boere in jou area.

    55. MEATMASTERS WRELDWYD

    56. BOER MET N WENNER! Die Meatmaster is ongetwyfeld n wen ras. Doen jou deel en moenie wag vir die genootskap... JY IS DIE GENOOTSKAP! JY moet die dryfkrag wees. Die ras offer jou alles jou sukses hang totaal af van wat jy bereid is om in te sit. Raak betrokke by die ontwikkeling en promosie van die ras; Dit het die potensiaal om skaap teling wreldwyd te verander!!! Maak hierdie die belegging van jou leeftyd. WEES DEEL VAN N WENNER !!!

    57. Meatmasters sal jou deur die moeilike tye dra die maklike tye sal vir hulself sorg!!

More Related