170 likes | 1.02k Views
Jeanne Goosen. die dag op nuweland. Satire / satiriese gedigte. Doel : dit ontmasker menslike swakhede , dwaashede of wantoestande en stel dit as bespotlik of belaglik voor die lesers kan dan daaroor nadink en word aangespoor om dit reg te stel
E N D
Jeanne Goosen die dag op nuweland
Satire / satiriesegedigte • Doel: ditontmaskermenslikeswakhede, dwaashede of wantoestande en steldit as bespotlik of belaglikvoor • die leserskandandaaroornadink en word aangespooromditregtestel • ‘n oordreweuitbeelding word gewoonlikgegeeom die boodskapoortedra; dus word ironie en hiperbooldikwelsgebruik
die dag op nuweland • Goosen spot met Suid-Afrikaners se buitensporigebeheptheid met rugby • Die gedig is in 1971 geskryf toe rugby destyds die enigstenasionale sport was • In die gedig word die idee van rugby as ‘n spelaan die kaakgestel • Daar word beurtelingsgefokus op beide die spelers (die plesier van hullefisiekestryd) en die toeskouers (hullevermaak en inlewing in die spel)
die gedig se samestelling • geen binding deurmiddel van strofes of rymnie, afwesigheid van interpunksie, en wisselendetipografieskep die indruk van wanorde en vormloosheid - soos ‘n rugbyspelvir die oningeligtesmoetdoen • rugby blykduseienaardig, ongedissiplineerd en koddigtewees en dit word gespeel en bygewoondeurkoddigemense • wat op en langs die veldgebeur is onvoorspelbaar en gek en niesoosditvoorkomnie
r 1-5 die toeskouersmoedighullespanne van die pawiljoeneaandeurhulle name uitteroep die spelers word vergelyk met dodelikehaaiewatmekaaraanvalsooshullemekaaraggressieflaagvat – hulle is ookvreeslik rats
r 6-8 die toeskouerseetsenuweeagtigterwylhullehullespannedophou
r 9-17 fokushier op eenspesifieketoeskouerwat min belangstel in die wedstryd ditlyknieasofsysoos die andermense is nie die opgewondenheid van die menseomhaarlaathaarnaderhand so vinnigbreidatdit die sprekersenuweeagtigmaak en hysy tong raakbyttussen die grondboontjie-etery
r 18 - 25 • entoesiastiesetoeskouers spring op en af – die aksieweerspieëlhullekake • ‘mannetjies’: daar word met die mans in die skaregespot of hulle is minagtendbeskoudeurgebruiktemaak van die verkleiningsvorm • die senuweeagtigekouery en die skare se aanmoedigingduurvoort
r 26 - 28 die spelraaknouintenser en die spelersspeel al hoe aggressiewer
ditlykasof die doel van die spelbloot is om die ander seer temaak!
r 28-29 • spelers word naderhandbeseer en die spelontaardheeltemal – die kontrastussenrooibloed en groengraslaat die sprekernaarvoel
r 30 - 33 • skielik begin ditreën en dit was die bloed in die grond in • na die reën is die lug pers, maar die son skynkortdaarna • die weer is net so verwarrendsoos die spel • let op die skielikegebruik van kleurwat die visuelebeklemtoon
r 34 - 39 aan die einde van die wedstrydjuig die skareuitbundigomdathulle span gewen het hulle spring ookweer op en af (vglvroeër) uit pure vreugde, en die spoedwaarmeehulleditdoen is ontstellendvir die spreker
r 40 - 41 die held word deursyspanmaatsafgedra as ‘n manieromaanhomeertebetoon die held is blykbaar die eenwat die meesteseergekry het en die meestegebloei het – sybloedofferterwille van die span word hoogs op prysgestel!
r 42 - 44 die meisiewat so verfyndvoorgekom het a.g.v. haarbreiwerkvroeër en die ‘sneeuwitdoekie’ waarinsyhaarbreiwerkbêre, is sóongeïnteresserd in wataangaandatsybanaal in haarneuskrap al was syvroeërniesoos die onverfyndeskarenie, versplinterhierdieskynbeeldnoua.g.v. haaroptrede – sy is net so kru en barbaars as hulle!
r 45 - 46 die sprekersienvir die eerstekeer van naderby hoe seer die held eintlikmoesgekry het disasof die sprekertydens die wedstryd die toeskouersmeerdopgehou het as wat op die veldaangegaan het