70 likes | 338 Views
VIVA FIBONACCI VIVA !!. LEONARDO FIBONACCI ITALIAANSE WISKUNDIGE GEBORE IN PISA (1170-1240). FIBONACCI PROBLEEM. Hoeveel pare hase kan geteel word in een jaar vanaf een paar klein hasies ? LW : Kleintjies teel weer vanaf tweede maand van geboorte FIBONACCI GETALLE
E N D
VIVA FIBONACCI VIVA !! LEONARDO FIBONACCI ITALIAANSE WISKUNDIGE GEBORE IN PISA (1170-1240)
FIBONACCI PROBLEEM Hoeveel pare hase kan geteel word in een jaar vanaf een paar klein hasies ? LW : Kleintjies teel weer vanaf tweede maand van geboorte FIBONACCI GETALLE 1; 1; 2; 3; 5; 8; 13; 21; 34; 55 ; ……
GOUE VERHOUDING • DEEL OPEENVOLGENDE FIBONACCI GETALLE • 1/1=1; 2/1=2; 3/2=1.5 ; 5/3=1.6666; 8/5=1.6 • GOUE VERHOUDING= 1.618034 • GRAFIES
GOUE REGHOEK • REGHOEK SE SYE VERDEEL • VERHOUDING 1 : 1.61803 • GLO IS MEER AANGENAAM OP DIE OOG
GOUE HOEK • Sommige plante se blomme groei vanaf middelpunt • Probeer kleinste moontlike area gebruik • Meeste blootstelling aan son • Hoek gewoonlik 137,5° • Verhouding tussen goue verhouding en die omtrek van ‘n sirkel
FIBONACCI IN NATUUR • TWEE KROONBLARE • AAANTAL BLARE AAN STEEL • DERTIEN KROONBLARE
FIBONACCI IN MENSGEMAAKTE STRUKTURE • DIE GRIEKSE PARTHENON • DIE TAH MAHJAL