240 likes | 507 Views
Jeremia 18:1-11. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Speel met die klei. Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is jy in My hand sê die Heer .
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is jy in My hand sê die Heer . Soos die klei in die hand van die pottebakker, so maak Ek jou ’nbeeld tot my eer. Vorm my, Here God, vorm my en vou my al kry ek seer. Vorm, my Here God. U weet hoe U my wil hê, o Heer.
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
“God gaan nie net probeer om my reg te maak nie! Hy gaan my heeltemal oormaak!”
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Well, I've been loving you for such a long, long time. Expecting nothing in return Just for you to have a little faith in me I said I will hold you up, I will hold you up All ya gotta do is have a little faith in meA little faith in me
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het