290 likes | 492 Views
Geborg deur Bybel-Media. Jeremia 32:1-3a en 6-15. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “Julle mense in die sonskyn van die lewe mag in God glo, maar ons in die skadu moet in God glo. Ons het niks anders nie!”.
E N D
Geborg deur Bybel-Media Jeremia 32:1-3a en 6-15
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“Julle mense in die sonskyn van die lewe mag in God glo, maar ons in die skadu moet in God glo. Ons het niks anders nie!”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
“Die woord wat God op die voorhof van elke mens gegraveer het, is hoop Victor Hugo
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Waar is mense in ons land of in die wêreld besig om kerse aan die brand te steek of grond in Anatot te koop? Vertel ons van iemand wat besig is om gate in die donker te steek/grond te koop in Anatot/’n kers aan die brand te steek.
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Geloof vertel ons dat God bestaan Liefde vertel ons dat God goed is Hoop vertel ons dat God doen wat Hy belowe het Augustinus
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Ek praat nie net van hoop nie, ek glo daarin!
’n Belofte wat Hy maak, is ’nbelofte wat Hy hou!
“Hope is hearing the melody of the future, faith is to dance on it” Ruben Alwes
“Hope is unreasonable as it is indispensable” Chesterton
“In die land van hoop word dit nooit donker nie. ’nMandjie vol hoop is beter as ’n skuur vol graan” Russiese spreekwoord
Dade van hoop is die klein dingetjies wat bely: “My God en Here!”
“I see something wonderful. I see a man coming up the street, and he is poking holes in the darkness!” Robert Louis Stephenson
“Lord, there are people who have curled up and died in a corner for no reason other than they have lost hope. Lord, we do not hope in ourselves, our technology, our governments, our laws, our tenacity, our courage… we hope in You. Amen” Gebed van Thomas Pettepiece
“Only when there is no hope, there is no life. Without hope we give up – we lose our will to fight, to trust, to live” Thomas Pettepiece
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
“Loving as He loves, helping as He helps, giving as He gives, serving as He serves, rescuing as He rescues, being with Him twenty four hours, seeing Him in people I meet” Moeder Theresa
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
If we were logical, the future would be bleak indeed. But we are more than logical. We are human beings, and we have faith, and we have hope. Jacques Cousteau
Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir stiltetyd Willem Nicol 66 Meditatiewe dagstukke. Gebaseer op die luistersiklus en geskryf aan die hand van die Evangelie van Johannes. Leer om stil en oop te word vir God se Gees. Prys: R49.95 Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za