240 likes | 420 Views
Johannes 8:31-59. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. ‘n Nuwe Perspektief. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Kyk na die w ê reld deur die waarheid. Kol 1:15-20.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.
Kyk na die wêreld deur die waarheid
“If the doors of perception were cleansed, everything would appear as it is, infinite.” William Blake
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons.
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ‘n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het.
Seisoen van Luister • Luister Doelgerig – Diensbaar • Malan Nel • Dubbel-DVD – R169.95 • God praat – leef luisterryk • Luistersiklus vir kleingroepe • Metodiek vir luistersiklus • Vir bestellings skakel: 0860 263342 • 0860 BMEDIA • Of besoek www.bmedia.co.za