100 likes | 280 Views
Kurrikulum Werkswinkel : Kwartaal 1 / 2013. 13 Februarie 2013. Agenda. Hoekom is ons hier ? NKV Riglyne Wat het verander ? Wie moet wat doen ? Wat is die proses? Waarheen is ons oppad ?. Hoekom is ons hier ?. Nasionale Regering se beleid wat verander het
E N D
KurrikulumWerkswinkel:Kwartaal 1 / 2013 13 Februarie 2013
Agenda • Hoekom is onshier? • NKV Riglyne • Wat het verander? • Wiemoetwatdoen? • Wat is die proses? • Waarheen is onsoppad?
Hoekom is onshier? • NasionaleRegering se beleidwatverander het • Tegnologieveranderinge (IPAD & Slimfone) • Onseielesse en ondervindings: • Hantering van skaalpunte in Grondslagfase • Vakke – Eerstetaal/2e taal • Gewigteen verhoudings (kwartaal tot kwartaalwatverskil) • Punte (Roupunte & Skaalpunte) • Opstellings (heen en weergooiery) • Bevestigdat Principal Primary die NKV Riglynevolg
NKV Riglyne • Assesserings: • Formeel • Informeel • Voorskriftevirpunte en gewigte: • DeurlopendeAssessering • Eksamen • Praktiese Take • Slaagvereistes • Skaalstel
Wat het verander? • Regtetegnologie-platform • Veranderinge is aangebringomvoorsieninggemaakvir: • Hoërskole • Dubbel / Parrallel Medium skole • Rooster • Kurrikulumopstellings word nou per kwataalgefasiliteer: • WatterVakke word aangebied • WatterLeeruitkomste/Komponenete word aangebied • WatterAssesserings word aangebied • Gewigte van Vakke, Komponenteen Assesserings • Kwartaal-gewigte van Vakkekangestel word • Fasiliteerskolewatnie 4 kwartale het nie • PunteinleesMetodiek
Wiemoetwatdoen? • 1. “Kurrikulum Hoof” (1 persoon in die skool) • Byvoeg van Vakke, LU/Take/Komponente, Assesserings • Volle NKV is reeds deuronsopgestel • Hierdiesaldus in hoogsuitsonderlikegevallenodigwees • 2. Vakhoofdeen Departmentshoofde • Kies en Opstelling van: • Vakke • LU/Take/Komponente • Assesserings • Lokale • Onderwysers • Leerders • 3. Opvoeders / Onderwysers • Inlees van Punte
Wat is die proses? • WATgaan in my skoolvirwattergraadaangebiedword • WatterDETAIL (6 Stappe) gaan in my skoolaangebiedword • WAAR en deurWIEgaanditaangebied word? • WATTER KINDERS het die vak? • Koppel die WATTER KINDERS met die WAAREN DEUR WIE
Waarheen is onsoppad? • Konstanteontwikkeling • “Browser independence” • Tablet/Slimfoonwerking • Prosesseherontwerp met betertegnologie (bv. 6 stappe kind) • Onderhandelingsomprosesse en papierwerktevermindertussenskole en departemente • EffektieweHulplyn / Ondersteuning • Tans 4 persone • StuureerderHulplyn as omtebel
UNLIMITED! houopsukkel.co.za outamaties.co.za ALLES IN BELANG VAN U EFFEKTIWITEIT!