140 likes | 597 Views
Spondilolistese. Jeandré Labuschagne Rozelle van der Merwe. Definisie. Toestand waar ‘n lumbale werwel uit posisie uit gly en die distale werwel affekteer Voorwaarts (“ anterolisthesis ”) of terugwaarts (“ retrolisthesis ”) gly tov die volgende werwel. Patofisiologie.
E N D
Spondilolistese JeandréLabuschagne Rozelle van der Merwe
Definisie • Toestandwaar ‘n lumbale werweluitposisieuitgly en die distalewerwelaffekteer • Voorwaarts(“anterolisthesis”) of terugwaarts (“retrolisthesis”) gly tov die volgendewerwel
Patofisiologie • Kinders: • Tussen L5 en S1 • Volwassenes: • Tussen L4 en L5 • Hiperekstensievdlumbalewerwelkolom lei tot stresfrakturevdwerwel • Lei tot verswakkingvdwerwel en dusgly die werweluitposisie • Kan lei tot sentralespinalestenose of kompressievdnnwortels
Oorsake • Kinders: • Geboortedefek • Akute trauma • Volwassenes: • Degeneratiewetoestandebv OA • Sonderverskuiwingvdwerwel = spondilolise
Tipes • Displasties: defekvdfaset • Geboortedefek • “Isthmic”: aanhoudendetrauma • Bvatlete • Degeneratiewe: veranderingvdwerwelagvkraakbeendegenerasie • Bv OA • Traumatiese: direkte trauma vdwerwel • Fraktuurvdpedikel, lamina of fasetgewrigte • Patologiese: defekvd been • Bv tumor
Risikofaktore • Familiegeskiedenis van rug probleme • Been siektes • Traumatiesefrakture • Stresfraktureagvhiperekstensie • Gimnaste • “Weight lifting”
Tekens en Simptome • Matig to erg • Somsasimptomaties • Tekens • Aanvanklik: • Lordose of “swayback” postuur • Later: • Kifosesoos die boonstewerwels ‘val’
Simptome • Lae rug pyn • Verergernaoefening • Mm styfheid – veralhamstringe • Verminderde OVB lumbaal • Boud en bobeenpyn • Algemenestyfheid • Teerheid in die area vdverskuifdewerwel • Nnskade/kompressiekan lei tot swakheid en verlies van sensasie in die bene • Somsookcaudaequinasindroom
MedieseHantering • Diagnose • Fisieseondersoek • RBO is pynlik • X-straalvdwerwelkolom • Behandeling • Aanvanklik: • Rus • Anti-inflammatoriesemiddels • Rug stut teen hiperekstensie • Later: geenverbetering – fusievdwerwels
Fisioterapeutiesebehandeling • Verbeterlumbale OVB • Verlenghamstringedmv STREKKE • VersterkTrA • Vermy • Sit-up tipeoefeninge • “Twisting” aktiwiteite – oormatigerotasie
Artikel • “Evaluation of Specific Stabilizing Exercise in the Treatment of Chronic Low Back Pain With Radiologic Diagnosis of Spondylolysisor Spondylolisthesis” • 44 persone met ‘n radiologiese diagnose van Spondilose of Spondilolistese • 2 groepe • Kontrole – konserwatiewe Rx soosvoorgeskryfdeurdokter • Toetsgroep • 10 week spesifiekeoefen program • Transverse Abdominusversterking • Lumbalemultifidisproksimaalvdsubluksasie • Resultatena 30 maande • Toetsgroep - ↑ pynintensiteit en fxbeperking • Kontrolegroep – geenverbetering
Verwysings • Vorvick LJ. 2010. Spondylolisthesis. A.D.A.M Medical Encyclopedia. http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002240/ • Eck JC. 2009. Spondylolisthesis. MedicineNEt.com. http://www.medicinenet.com/spondylolisthesis/page4.htm • Atlantic Spine Center. 2012. http://www.atlanticspinecenter.com/spinehealth/conditions/spondylolisthesis/
SRS Solutions. 2012.Spondylolisthesis. http://www.spondylolisthesis.biz/ • O'Sullivan PB, Phyty DMG, Twomey LT, Allison GT. 1997. Evaluation of Specific Stabilizing Exercise in the Treatment of Chronic Low Back Pain With Radiologic Diagnosis of Spondylolysis or Spondylolisthesis. Spine 22(24). • Meyerding HW. 1930. Spondylolisthesis.Section on Orthopaedic Surgery, The Mayo Clinic. • Google Images