160 likes | 618 Views
SPONDILOLISTESE. Uitkomste. Moet vertroud wees met die definisie van Spondilolistes . Moet vertroud wees met die patologie van ‘n tipiese Spondilolistese . Moet vertroud wees met die tipes Spondilolisteses .
E N D
Uitkomste • Moet vertroudwees met die definisie van Spondilolistes. • Moet vertroudwees met die patologie van ‘n tipieseSpondilolistese. • Moet vertroudwees met die tipes Spondilolisteses. • Moet vertroudwees met die kliniesetekens van ‘n tipiesepasiënt met Spondilolistese. • Moet vertroudwees met die met die algemeenste fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met tipieseSpondilolistese. • Moet instaatweesomtoepaslikeadviesaan ‘n pasiëntteverskaf met Spondilolistese.
Definisie • Anterior verplasing (antero-listese) van ‘n vertebraleliggaam op die onderstevertebraleliggaam • Komgewoonlikvoortussen L4-L5 of tussen L5-S1 • Komalgemeen in families voor • Posterior verplasing: retro-listese
Patologie • In staandeposisie is daar ‘n konstanteafwaartse en vorentoekrag op die laerlumbalewerwels • Liggaamsgewig en normalebewegingkandusaanleiding gee to spondilolistese • Die anatomiesestruktuur van die lumbo-sakralegedeelte van die werwelkolom word aangetas
Patologie • Mate van vorentoeverplasing word in GraadI tot IV uiteengesit • Hierdie grade is elk ‘n kwart van die oppervlakte van die onderstewerwelliggaam • Graad I en II word konserwatiefbehandel • Graad III en IV moet ‘n fusieondergaan
Vyftipes • Kongenitalespondilolistese (L5/S1) – meeralgemeen in dogters en somsgeassosieerd met spina bifida. • Spondilolitiesespondilolistese (L5) – a.g.v. bilateralespondiloliese • Traumatiesespondilolistese – a.g.vfraktuur van die pars interarticularibvvalskermspring
Vyftipes • Degeneratiewespondilolistese (L4) – komniealgemeenvoor, voor die ouderdom van 50 jaarnie • Patologiesespondilolistese – nalokale of algemenebeensiektesoostumore en infeksies
Tekens en simptome • Rug- of beenpyn • Rug voelswak • Somslumbaleskoliose en verhoogdelordose • Trappie word in die rug gevoel • Unilaterale en somsbilateraleworteldrukking met pyn in die bene • Segmenteleonstabiliteit • Stywerugekstensore, hamstringe en m psoas – pogingom pelvis testabiliseer
Tekens en simptome • Ekstensie is meesalgemenebeperkteomvang • Pynverergertydensstaanveral met hoëhakskoene, afdraende loop, maaglê en anderekstensieaktiwiteite • Vindditmoeilikomvanuitfleksietekom, moet met hande op bo-benedruk • Ekstensie is pynlik en beperk • RBO is beperk • Vindverligting van pyngedurende sit, ruglê en haaklê (stabieleposisies)
Behandeling • Asimptomaties: Geenbehandeling • Simptomaties: Ergegevalle – bedrus statiesetraksie lokalehitte analgetika Stabielegevalle – verligting van simptome stabilisering verbeterhouding tuisraad
Verligting van simptome • Maitland mobilisasietegnieke (geensterktegnieke) • Rotasie tot Gr IV- • Longitudinale in fleksie • Palpasietegniekenieverder as Gr II (weesuitersversigtig) • Statiesetraksie (27,5 kg – 35 kg)
Verligting van simptome • Snellerpunte • Neuralemobilisasie • Strekvan rugekstensore en m psoas • Versterking van rompstabiliseerders, m gluteus en m quadriceps • Heropleiding van houding
Raad • Sit is beter as staan • Vermyhardloop, spring, perdry en anderrukkerigebewegings • Swem en fietsry is goeieoefeninge • Geenkontaksport
Raad • Vermyoorgewig • Drakorset met pynlikeaktiwiteite • Huisvroumoettrolliegebruiktydensinkopies • Behouabdominalestabilisering ten alletye • Gemaksposisie is gewoonlik met ‘n kussingonderbene