10 likes | 271 Views
2010. April. Maandag. Dinsdag. Woensdag. Donderdag. Vrydag. Saterdag. Sondag. 2de: Hans Christian Andersen se verjaarsdag en Wêreld Kinderboekdag. 3de: Kussing-geveg dag. 3. 4. 1. 2. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.
E N D
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 2de: Hans Christian Andersen se verjaarsdag en Wêreld Kinderboekdag 3de: Kussing-geveg dag 3 4 1 2 5 6 7 8 9 10 11 Bring ‘n oulike leesboek skool toe om vir jou maats te wys. Lees jou aai-woorde vir ‘n maat. Wat beteken die woorde? 12 13 14 15 16 17 18 Skryf 5 goeie sinne met enige aai-woorde. Soek aai-woorde in ‘n ou tydskrif en skryf hulle neer. Maak ‘n lys van al die aai-woorde waaraan jy kan dink. Terug skool toe Soek oei-woorde en skryf hulle neer. Skryf 3 goeie sinne met enige oei-woorde. Kan jy jou eie boekie skryf? Dink aan ‘n lekker storie.* Teken prente om by jou oei-sinne te pas. Vra ‘n maat om jou sinne te lees. Soek 5 ooi-woorde. Skryf die woorde in verskillende kleure neer. Kan jy ‘n rympie met jou ooi-woorde skryf? Of ‘n storie? 19 20 21 22 23 24 25 Lees jou ooi-rympie of storie vir ‘n maat. Lees dan jou maat se slim werk. Maak spogsinne met leeu, meeu, seemeeu, sneeu en eeu. 23ste: Wêreld Boeke- en Kopieregdag * http://www.skryfgeheime.co.za/skryf.html Juffer (remediering@hotmail.com) 26 27 28 29 30 Soek ‘n storieboek wat gaan oor ‘n leeu of enige eeu-ding. Lees sommer lekker. Kies jou mooiste sinne vir die maand en stuur dit vir Juffer